Woordelys Flashcards

You may prefer our related Brainscape-certified flashcards:
1
Q

Definieer:

Amniosintese

A

Die proses waardeur die amnionvloeistof wat selle van die embrio bevat uit die uterus getrek en bestudeer word om te sien of die ongebore baba enige afwykings het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer:

Dominant

A

Term wat gebruik word om ‘n geen te beskryf wie se kenmerk altyd in die individu te voorskyn kom

of in homosigotiese of in heterosigotiese kombinasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer:

Epidemie

A

Beskryf ‘n siekte wat vinnig deur ‘n gemeenskap verspei op enige gegewe tydstip

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer:

Foramen magnum

A

‘n Baie groot opening aan die basis van die skedel waardeur die rugmurg pas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definieer:

Hemofilie

A

‘n Genetiese afwyking wat gekenmerk word deur die onvermoë van die bloed om op sy eie te stol wanneer dit ‘n bloetvat verlaat; agv die verlies van sekere stollingsagente in die bloed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Definieer:

Hofmaak gedrag

A

Die spesiale gedrag wat diere gebruik om ‘n parings vennoot aan te trek wanneer hulle gereed is om te teel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer:

Kanker

A

Siekte veroorsaak deur die ongekontroleerde en aanhoudende verdeling van selle wat die vorming van swelsels of groeisels tot gevolg het (bekend as tumors) in verskillende dele van die liggaam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Definieer:

Kleurblindheid

A

‘n Oorgeërfde toestand wat hoofsaaklik in mans gevind word;

kleurblinde persone kan nie sekere kleure onderskei nie;

die mees algemene tipe kleurblindheid is rooi-groen kleurblindheid waar ‘n persoon nie tussen rooi en groen kan onderskei nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Definieer:

Kruisbestuiwing

A

Oordrag van stuifmeel van die helmknop na die stempel van blomme van verskillende plante van dieselfde spesie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Definieer:

Leukemia

A

Kanker wat die bloed en limfsisteem affekteer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Definieer:

Metabolisme

A

Al die chemiese prosesse wat plaasvind binne lewende selle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Definieer:

Metamorfose

A

Verandering van vorm en struktuur wat die dier van embrio tot volwasse stadium ondergaan soos in insekte en paddas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Definieer:

Metafase

A

‘n Stadium in mitose/meiose waartydens die chromosome hulle op die ewenaar van die sel rangskik;

tydens metafase 1 van meiose, is die chromosome op die ewenaar in pare gerangskik; tydens metafase 2 van meiose en tydens metafase van mitose, is die chromosome enkel op die ewenaarsvlak gerangskik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Definieer:

Miëlienskede

A

Vetagtige membraan wat die aksone van neurone bedek; voorsien elektriese insulasie en help om die oordrag van impulse vinniger te laat plaasvind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Oorlewingskurwe

A

‘n Grafiek wat die aantal individue van ‘n bevolking aantoon wat oorleef met die verloop van tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Definieer:

Retro-virus

A

‘n Virus (soos MIV) wat in staat is om DNS van RNS te maak

17
Q

Definieer:

Sitokinese

A

Verdeling van die sitoplasma van selle wat die verdeling van die kern volg tydens die finale stadiums van mitose en meiose