Woordelys: Genetika Flashcards

26
Q

Definieer:

Fenotiepe

A

Die uitwendige voorkoms van ‘n organisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
29
Q

Definieer:

Gametogenese

A

Die proses waardeur gamete geproduseer word van kiemepiteel van die geslagsorgane;

dit sluit die proese waardeur sperme gevorm word (spermatogenese) sowel as die proses waardeur eierselle gevorm word (oogenesis) in

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
30
Q

Definieer:

Gametofiet

A

Die gameetvormende fase van mosse en varings; angiosperme en gimnosperme het ook gametofietstadiums maar hulle is baie klein en omsluit deur die hoofplant liggaam, wat die sporofiet plant is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
31
Q

Definieer:

Geen

A

‘n Klein gedeelte van die DNS wat die genetiese kode vir die vorming van ‘n spesifieke kenmerk of eienskap dra;

dit dra ook die genetiese kode vir proteïene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
32
Q

Definieer:

Geenpoel

A

Al die verskillende allele van al die verskillende gene van ‘n spesifieke bevolking van organismes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
34
Q

Definieer:

Genetika

A

Die studie van die oorerwing en variasies wat in die oordrag van die oorerflikheidseienskappe voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
35
Q

Definieer:

Genetiese stroming

A

Vinnige veranderinge in die frekwensie van die verskillende allele van ‘n geen binne die geenpoel van ‘n klein bevolking wat geskei geword het van die groter groep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
36
Q

Definieer:

Genoom

A

Die volledige stel van ‘n organisme se gene; al die genetiese materiaal van ‘n organisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
37
Q

Definieer:

Genotipe

A

Genetiese samestelling van ‘n individu

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
47
Q

Definieer:

Homosigoot

A

‘n Individu wat dieselfde gene vir ‘n spesifieke kenmerk het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
51
Q

Definieer:

Kloning

A

Die proses waardeur genetiese identiese individue gevorm word;

ongeslagtelike voortplanting van vegetatiewe dele (d.i. dele anders as die voortplantings gedeeltes) in plante is ‘n vorm van kloning;

in diere sluit kloning die invoeging van ‘n diploïed kern van ‘n embrioniese of ongedifferensieërde somatiese sel in die onbevrugte eiersel in wat dan op die uteruswand geinplanteer word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
62
Q

Definieer:

Monohibried

A

Die resultaat van ‘n kruising tussen individue wat verskillend is tov een kenmerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
64
Q

Definieer:

Mutasie

A

Skielike lukrake verandering in die genetiese kode van ‘n organisme, wat oorgedra kan word;

dodelike mutasies is die wat so skadelik is vir die organisme dat die organisme doodgaan;

voordelige mutasies laat die organisme toe om beter aangepas te wees by die omgewing;

vaste mutasies is voordelige mutasies wat al die ander gene uitwis wat dieselfde kenmerk kontroleer;

neutrale mutasies het geen effek op die struktuur of funksie van die organisme wat hulle besit nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
79
Q

Definieer:

Resessief

A

‘n Term wat gebruik word om die allele te beskryf wie se kenmerke slegs te voorskyn kom in homoloë kombinasie; dit word onderdruk deur die dominante alleel in ‘n heterosigotiese kombinasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
81
Q

Definieer:

Rh faktor

A

Antigene wat in rooibloedselle van ongeveer 85% van die bevolking voorkom, waarna verwys word as Rh positief; die ander 15% wat nie die antigeen het nie, is Rh negatief

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
85
Q

Definieer:

Segregasie

A

Die proses waardeur die twee gene wat dieselfde kenmerk kontroleer, skei in twee verskillende gamete tydens meiose

97
Q

Definieer:

Tweedeling

A

‘n Tipe ongeslagtelike voortplanting waardeur die nukleus deur mitose verdeel en die organisme verdeel eenvoudig in twee