Genetiese Afwykings Flashcards

You may prefer our related Brainscape-certified flashcards:
1
Q

Die Beginsel van Ouerlike ekwivalensie

A

Die manier waarop ‘n kenmerk oorgeërf word hang nie af of die kenmerk aan die manlike of vroulike ouer behoort nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Oorsake van Down sindroom

A

Foutiewe meiotiese verdeling tydens die produksie van gamete

Daar is ‘n ekstra chromosoomgetal op nommer 21 (3 in plaas van 2) in alle somatiese selle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Simptome van Down Sindroom

A
Verstandelike gestremdheid
Gehoorverlies
Hartdefek
Afname in spiertonus
Opwaarts skewe oë
Klein mond
Abnormale oor vorm
Klein neus
Ingeduikte neusbrug
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Oorsake van Sekelsel anemie

A

Veroorsaak deur ‘n mutante geen op chromosoom nr 11

Veroorsaak dat die rooibloedselle sekelvormig word
Sekelvormige selle blokkeer klein bloedvate

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definieer Hemofilie

A

‘N Hemofilielyer se bloed stol nie goed nie, aangesien die stollingsagent nie vervaardig word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Simptome van Hemofilie

A

Bloed stol nie goed nie
Interne bloeding by gewrigte kan lei tot arthritis
Kan doodbloei sonder behandeling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer Albinisme

A

‘N groep genetiese afwykings gekenmerk deur ‘n tekort san die pigment melanien

Mees algemeen: okulu-huid albinisme - affekteer oë en vel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Oorsake van albinisme

A

Okulêre albinisme word deur ‘n mutasie op die X-chromosoom veroorsaak
Okulu-huid word veroorsaak deur die P geen op chromosoom nr 15
Alle ander vorms word veroorsaak deur mutasies op verskillende outosome.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Simptome van albinisme

A

Okulu-huid albinismelyers het swak visie, ligte vel en sonbrand maklik
Baie vatbaar vir velkanker

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly