Bl.6 Flashcards
1
Q
Hoe kan ‘n volkome stroombaan beskryf word?
A
Dit is ‘n volkome geleidende pad vir elektrisiteit
2
Q
Beskryf hoe elektrisiteit deur ‘n stroombaan vloei.
A
Dit gaan van ‘n sel. deur die geleidende materiaal, deur ‘n toestel, en terug na die ander terminiaal van die sel.
3
Q
Watse 3 komponente moet in die stroombaan wees sodat dit kan vloei.
A
- ‘n Bron van chemiese energie soos ‘n sel of battery.
- Twee stukkies metaaldraad (geleiers) wat die elektriese energie na die gloeilamp vervoer
- ‘n Gloeilamp, wat die elektriese energie kan omskakel na lig en hitte energie.