Bl.36-38 Flashcards

1
Q

Waar of onwaar:
Die stroom in ‘n seriestroombaan vloei met dieselfde sterkte oral in die stroombaan.
Wanneer meer resistors in serie geskakel word, sal die stroomsterkte in die stroombaan nie afneem nie.
Hoe meer selle in serie geskakel word, hoe meer neem die stroomsterkte toe.

A

Waar
Onwaar, die stroomsterkte in die hele stroombaan sal afneem.
Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Voltooi:
Die elektrone in ‘n geleier beweeg norwaalweg __ _____________ _________.

A

In verskillende rigtings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarheen beweeg die elektrone as ‘n geslote stroombaan gebou word met ‘n battery as energiebron?

A

Dan begin al die elektrone na die positiewe terminiaal van die battery beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat word deur die weerstand van die geleier bepaal?

A

Die tempo waarteen die elektrone beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom skakel ‘n gloeilamp onmiddelik aan wanneer die skakelaar gesluit word?

A

Omdat al die elektrone terselfdertyd in dieselfde algemene rigting beweeg wanneer die stroombaan gesluit word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Voltooi:
In ‘n seriestroombaan beweeg al die elektrone deur ____ __________ en ____ soos wat dit ______ die _______________ beweeg. Al die elektrone ondervind dieselfde weerstand en hulle beweeg dus teen dieselfde ________.

A

Elke komponent en draad. Deur die stroombaan beweeg. Tempo.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Sal die ammeterlesing van verskillende ammeters op verskillende plekke in ‘n seriestroombaan dieselfde wees?

A

Ja
Aktiwiteit 1

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly