Bl. 21- 28 Flashcards

1
Q

Hoekom kan ons kompasse gebruik om rigting te bepaal?

A

Omdat die Aarde ‘n magnetiese veld het. (Die Aarde is soos ‘n staafmagneet met ‘n Noord-en Suid-pool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Voltooi:
‘n Kompas het ‘n _________ met ‘n klein magneet.

A

Naald

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom kan die naald in ‘n kompas na die magnetiese noord wys?

A

Omdat die klein magneet deur die teenoorgestelde magnetiese pool aangetrek word, wat dan gebruik word om rigting aan te dui.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waar of vals:
Kompasse verander van rigting wanneer daar ‘n magneetveld om die draad is (wat veroorsaak word deur ‘n stroombaan).

A

Waar
(Praktiese akt.)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem 2 toestelle waarby elektromagnete gebruik kan word.

A

Luidsprekers en elektriese klokkies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Definieer elektroliese.

A

Die afbreek van ‘n stof in die elemente waaruit hy bestaan deur ‘n elektriese stroom deur ‘n vloeistof of oplossing te stuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar of vals:
Elektroliese kan net gebruik word vir die afbreking van stowwe.

A

Vals, dit kan ook gebruik word om stowwe te suiwer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe kan koper deur elektroliese gesuiwer word?

A

In plaas van om koolstofelektrodes in ‘n kopersulfaatoplossing te gebruik, kan ons koperelektrodes gebruik. As die een koperelektrode van suiwer koper is, en die ander van onsuiwer koper is, dan sal die onsuiwer koper stadig oplos en suiwer koper op die alreeds suiwer koperelektrode laat neerslaan. (Raffinering)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Definieer raffinering

A

Om metale te suiwer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is een van die belangrikste gebruike van elektrolise?

A

Elektroplatering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat noem ons dit as ‘n kopereleketrode bv. met ‘n egalige lagie suiwer koper bedek word?

A

Ons sê die elektrode is met koper geëlektroplateer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem ‘n vb van hoekom ons elektroplateer.

A

Die vervaardiging van juweliersware waar ‘n goedkoop metaal in ‘n ring omskep word en dan d.m.v elektroplatering met goud bedek word. Dit maak die ring goedkoper as wanneer dit van suiwer goud gemaak is.
Nog ‘n vb is dat yster maklik roes en dit dus nuttig is om dit met ‘n laag sink te bedek om dit teen korrosie te beskerm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem 3 vb’e van dinge wat met chroom geëlektroplateer word.

A

Motoronderdele, badkamerkrane en wiele

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is ‘n stroombaan?

A

‘n Stelsel vir die oordrag van elektriese energie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter vereistes is daar vir ‘n stroombaan om te werk?

A

Daar moet ‘n volledige, ongebroke pad wees vir die elektrone om te vloei, asook ‘n energiebron(sel of selle)en ‘n las (gloeilamp of enige ander resistor)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat gebruik ons om elektriese stroombane voor te stel en hoekom?

A

Ons gebruik simbole om komponente voor te stel, sodat almal die diagramme kan interpreteer.

17
Q

Wat is ‘n resistor?

A

‘n Komponent van ‘n stroombaan wat weerstand bied teen die beweging van elektrone in ‘n stroombaan.

18
Q

Wat kan ‘n elektriese stroom aan weerstandsdraad doen en waar word hierdie effek verbruik?

A

Dit kan weerstandsdraad verhit.Hierdie verhittingseffek word in alledaagse toestelle soos kettels en strykysters gebruik.

19
Q

Waar word die magnetiese effek van ‘n elektriese stroom verbruik?

A

In elektromagnete

20
Q

Wat word die chemiese reaksie in oplossings wat deur elektriese strome veroorsaak word genoem en waarvoor word dit gebruik?

A

Elektrolise en dit word gebruik om voorwerpe te elektroplateer.