Bl.3-4 Flashcards

1
Q

Beskryf hoekom die papier aan die liniaal vassit in die vorige scenario.

A
  • ‘n Negatief gelaaide liniaal word by ‘n stuk neutrale papier gehou.
  • Die oormaat elektrone op die liniaal stoot die elektrone in die papier weg.
  • Die oppervlak van die papier is nou positief gelaai en die teenoorgestelde ladings trek mekaar aan.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n skok/vonk?

A

Die ontlading van statiese elektrisiteit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Beskryf wat met jou lading gebeur as jy op ‘n nylon of wol mat loop.

A

Die elektrone beweeg van die mat na jou toe, dus is jy nou negatief gelaai.
As jy dan aan ‘n handvatsel raak, spring die oormaat elektrone van jou af na die handvatsel toe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat word waargeneem as ‘n statiese skok?

A

Die beweging van elektrone.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wanneer is die verskynsel meer algemeen en hoekom?

A

Wanner die lug baie droog is, want vogtige lug veroorsaak dat die ladings wat opbou, gou ontlaai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die natuur se mees aanskoulikste demonstrasie van statiese elektrisiteit en wat presies is dit?

A

Weerlig, dit is ‘n reusagtige vonk.

Aktiwiteit 1

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly