Bl.2 Flashcards
Beskryf in stappe hoe elektrone van die wollap na die liniaal oorgedra word.
*Neutrale plastiekliniaal en neutrale wollap.
*Elektrone word vanaf die wollap na die liniaal oorgedra (afgevryf)
*Nou negatief gelaaide plastiekliniaal en positief gelaaide wollap.
Wat is statiese elektrisiteit?
Elektrisiteit wat ontstaan as gevolg van wrywing tussen twee voorwerpe.
Wat is die Wet van Behoud van lading?
Lading kan nie geskep of vernietig word nie. Bestaande ladings word net geskei en geskuif.
Definieer elektrifisering
Die wegneem of byvoeg van elektrone van materiaal.
Gee die invloed wat die volgende gelaaide voorwerpe op mekaar sal hê:
Gelyksoortige ladings □□□□□□
Ongelyksootige ladings□□□□□□□
Twee voorwerpe met dieselfde ladings□□□□□□□□
Twee voorwerpe met verskillende ladings□□□□□□□
- Stoot mekaar af.
- Trek mekaar aan
- Sal mekaar afstoot
- Sal mekaar aanstoot
Voltooi:
Die aantrekking en afstooting vind oor ‘n ________________ plaas.
Afstand
Beskryf (in stappe) die aantrekking tussen ‘n negatief gelaaide plastiekliniaal en neutrale papier.
¤Negatiefgelaaide plastiekliniaal word naby’n stuk neutrale papier gehou
¤Die negatiewe liniaal stoot dir elektrone op die papier af, maar die veroorsaak aantrekking.
¤Elektrone word van liniaal na die papier oorgedra.
¤ Die negatiewe liniaal stoot die negatiewe papier af.