Bl.12-14 Flashcards
Wanneer is die eerste elektriese lig gemaak en deur wie?
In 1800 deur Humphry Davy.
Wat het hy nog uitgevind?
Die elektriese sel.
Wat het gebeur toe hy drade en koolstof aan die sel gekoppel het?
Die koolstof het gegloei en lig afgegee omdat dit ‘n resistor is.
Wie was die uitvinder van die elektriese lig?
Thomas Edison.
Wat het die uitvinder gedoen sodat die gloeilamp vir meer as 1500 ure kon gloei?
Hy het met verskillende resistor materiale geëksperimenteer totdat hy die regte materiaal gevind het.
Benoem die gemerkte dele in die skets op bl.13
- Glasbolb
- Metaal filament
- Stywe drade
- Stywe drade
- Glas-stam
- Klein ondersteunende drade
- Metaalkontak
- Isolerende materiaal
- Isolerende materiaal
- Metaalkontak
Waaruit bestaan ‘n gloeilamp hoofsaaklik?
’ n Lugdigte geslote glasbolb.
Wat is aan die basis van die gloeilampe?
2 Metaal kontakte wat aan die punte van die elektriese stroom vas is.
Waaraan is die metaalkontakte vas?
Twee stywe drade
Waaraan is hiérdie drade vas?
’ n dun metaalfilament
Waarvan is die filament gemaak?
Wolframdraad. ‘n Element met ‘n groot weerstand.
Doen vrae en Aktiwiteit 5