Bl.48 - 53 Flashcards

1
Q

Wat is die funksie van ‘n uitsettoestel?

A

Dit omskep elektriese energie om in nuttige vorme van energie , soos lig, klank of beweging.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem 5 plekke waar gonsers en biepers gebruik word:

A

Deurklokkies, elektriese speletjies, biepers in tydklokkies van mikrogolwe, wekkers en selfone.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Beskryf die energie-omset van gonsers en biepers

A

Gonsers en biepers skakel elektriese energie om na klankenergie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die energie-omsetting van LEDs?

A

Dit skakel eleltriese energie om na ligenergie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is LEDs?

A

Hulle is klein liggies sonder ‘n filament soos in gloeilampe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem 5 dinge wat LEDs beter maak as filamentgloeilampe:

A

□ Hulle kan nie uitbrand nie, want daar is nie ‘n filament wat kan verweer nie.
□ Hulle word ook nie so warm nie.
□ Hulle gebruik minder elektrisiteit
□ Hulle hou langer as Filamentgloeilampe
□ Hulle is meer effektief as tradisionele gloeilampe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar word LEDs gebruik?

A

Elektroniese tydstoestelle, soos hoë definisie televisies en baie ander toestelle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die energie-omskakeling van elektriese motors?

A

Dit skakel elektriese energie om na bewegingsenergie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat doen elektriese motors?

A

Dit gebruik die magnetiese effek van die stroom om die motor te laat draai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar word elektriese motors meestal gebruik?

A

In waaiers, pompe, wasmasjiene, aansitters van motors en voedsel mengers
(AKTIWITEITE)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly