Bl.11 Flashcards

1
Q

Definieer konvensionele stroomrigting.

A

Rigting van elektriese stroom (is in ooreenstemming met internasionale besluit) vanaf die positiewe pool deur die stroombaan na die negatiewe pool van die sel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe dui ons die rigting van die stroom aan ?

A

Met ‘n pyltjie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer ‘n elektriese geleier.

A

‘n Stof wat elektriese lading toelaat om deur dit te beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer isoleerder.

A

‘n Stof wat nie elektriese lading toelaat om deur dit te beweeg nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is Resistors?

A

Stowwe wat toelaat dat elektrone deur hulle beweeg, maar dit nie maklik maak nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die metaalspoel binne-in ‘n ketel?

A

Die verhittingselement

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat sal met die element gebeur as jy die ketel inprop en aanskakel?

A

Die element sal warm word en die water verhit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat gebeur wanneer elektrone deur ‘n resistor beweeg?

A

Hulle gebruik ‘n groot hoeveelheid energie om die weerstand te oorkom. Hierdie energie word na die omgewing oorgedra in die vorm van hitte.(Die hitte is bruikbaar omdat ons dit gebruik om ons water te verhit)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly