Verwysingsraamwerke Flashcards

1
Q

Definieer relatiewe snelheid

A

Die vektorverskil van 2 snelhede wat van dieselfde verwysingsraamwerk gemeet is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly