Arbeid en Energie Flashcards

1
Q

Stel die arbeid-energiestelling

A

Die netto arbeid verrig op ‘n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly