FISIKA: Momentum Flashcards
1
Q
Verduidelik ‘n Geïsoleerde sisteem
A
As twee voorwerpe bots, en die enigste kragte wat op hulle inwerk, dié is wat deur die voorwerpe op mekaar uitgeoefen word
2
Q
Definieer ‘n elastiese botsing
A
As kinetiese energie in die botsing behoue bly
3
Q
Definieer ‘n onelastiese botsing
A
‘N botsing waat kinetiese energie nie behoue bly nie
“Verlore” kinetiese energie word hoofsaaklik verbruik in die vervorming van voorwerpe, maar ‘n hoeveelheid word ook na klank en lig omgeskakel