Fisichem: Hoofstuk 3: Meganika: Werk, Energie, Drywing: Moet ken Flashcards

1
Q

Gee die wetenskaplike definisie vir werk

A

Liggaam A verrig werk op ‘n liggaam B as liggaam A ‘n krag op B uitoefen wat veroorsaak dat B op so ‘n wyse verplaas word dat daar minstens ‘n komponent van die verplasing in die rigting van die krag is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem, na aanleiding van die definierende formule vir werk, 3 vereistes waaraan voldoen moet word, sodat W nie gelyk is aan 0 nie.

A

Die krag is nie 0
Die verplasing is nie 0
Theta is nie 90 grade

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

17.1 Formuleer die wet van behoud van energie

A

Energie kan nie geskep of vernietig word nie, maar energie kan wel van een vorm omgesit word in ‘n ekwivalente hoeveelheid van ‘n ander vorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

17.2 Formuleer die wet van behoud van meganiese energie

A

Die totale meganiese energie, di die som van Ep en Ek, van ‘n sisteem, bly behoue, mits daar geen weerstand is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

20.4 Wat kan jy aflei aangaande die verwantskap tussen die potensiele energie van ‘n vw en sy vermoe om werk te verrig.

A

Die vw met die grootste potensiele energie kan die meeste werk verrig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

28.1 Onder watter toestande geld die wet van meganiese energie?

A

Daar moet geen wrywing wees nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

29 Deninieer drywing in woorde en simbole en gee ook die SI-eenheid daarvoor.

A

Drywing is die tempo waarteen werk verrig word of die tempo waarteen energie omgesit word in ander vorme, P= W/t

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

30 Onder watter toestande is “P = Fv” van toepassing?

A

Die spoed en die krag moet konstant wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly