Fisichem: Module 1: Meganika Flashcards

1
Q

Definieer krag

A

Krag kan beskou word as ‘n interaksie tussen 2 liggame in die vorm van ‘n trek of ‘n stoot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarom word krag as ‘n vektor beskou?

A

Krag word altyd op ‘n voorwerp in ‘n bepaalde rigting uitgeoefen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die SI-eenheid van krag?

A

Newton

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 3 voorbeelde van nie-kontakkragte

A

Elektrostatiese krag
Magnetiese krag
Gravitasiekrag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Formuleer Newton se 3de wet in woorde

A

As ‘n voorwerp A ‘n krag op voorwerp B uitoefen dan oefen voorwerp B terselfdertyd ‘n gelyke krag (van dieselfde soort) in die teenoorgestelde rigting op voorwerp A uit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem 5 eienskappe wat alle aksie-reaksie-kragpare kenmerk.

A
Ewe groot
Werk in teenoorgestelde rigtings
Word gelyktydig uitgeoefen
Beide is elastiese kragte
Word op verskillende voorwerpe uitgeoefen
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer momentum.

A

Die momentum van ‘n voowerp word gedefinieer as die produk van sy massa en snelheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Is momentum ‘n skalaar of ‘n vektoreenheid. Motiveer.

A

Vektor. Dit het grootte en rigting.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die SI-eenheid van momentum?

A

kg.m/s

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat word deur (delta)p/(delat)t voorgestel?

A

Tempo van verandering in momentum

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik in jou eie woorde die betekenis van “resultante (resulterende) krag”

A

Die resultante van ‘n aantal kragte is die vektorsom van al die kragte wat in ‘n bepaalde vlak op ‘n punt op ‘n liggaam inwerk
OF
Dit is die enkele krag wat dieselfde uitwerking het as al die kragte saam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter 2 metodes kan gebruik word om die resulterende krag van 2 kragte deur konstruksie en meting te bepaal?

A

Driehoekmetode

Parallelogrammetode

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Aan watter enkele grootheid is (delta)p/(delta)t gelyk?

Formuleer die bewegingswet wat aan die hand van die verwantskap gedefinieer word.

A

Fres - netto krag
Indien daar ‘n resultante krag op ‘n voorwerp inwerk, sal die voorwerp ‘n verandering in momentum ondergaan wat sodanig is dat die resulterende krag gelyk is aan die tempo van verandering in momentum.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Definieer impuls. Wat is die verwantskap tussen impuls en momentum?

A

impuls = Fres(delta)t

Impuls is gelyk aan die verandering in momentum.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Definieer Newton se Tweede wet.

A

‘n Voorwerp sal in rus bly of teen ‘n konstante snelheid (in ‘n reguitlyn) bly beweeg, behalwe as daar ‘n resulterende krag daarop inwerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Onderskei aan die han van ‘n geskikte voorbeeld tussen ‘n kragdiagram en ‘n veeldeeltjiediagram.

A

Kragtediagram = skets van die voorwerpe waarop al die kragte wat daarop inwerk, aangetoon word mbv pyle

In ‘n veeldeeltjiediagram word die voorwerp bloot as ‘n kol voorgestel en word die kragte wat daarop inwerk as pyle voorgestel wat weg van die kol af gerig is.

17
Q

Wat word bedoel met n “normaalkrag”?

A

‘n Krag wat loodreg is op die voowerpe se kontakoppervlaktes.

18
Q

Definieer Gravitasieveld

A

‘n Gravitasieveld bestaan in enige ruimte waar ‘n voorwerp wat massa besit ‘n gravitasiekrag ondervind.

19
Q

Definieer Gewig

A

Die gewig (w of Fg) van ‘n voorwerp is die gravitasiekrag waarmee die aarde (of ‘n ander hemelliggaam) die voorwerpe na sy middelpunt toe aantrek.

20
Q

Definieer gravitasieveldsterkte.

A

Gravitasieveldsterkte by ‘n punt in ‘n gravitasieveld word gedefinieer as die gravitasiekrag wat ‘n eenheidsmassa by daardie punt ondervind.

21
Q

Stel Newton se Gravitasiewet.

A

Alle partikels in die heelal trek mekaar aan met ‘n gravitasiekrag.
Die krag is direk eweredig aan die produk van die massas van die partikels en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte.

22
Q

Onderskei tussen g en G - gravitasiewet

A

g - is ‘n eweredigheidskonstante en staan bekend as die aarde se gravitasiekonstante en dit is dus ‘n aanduiding van die aarde se gravitasieveldsterkte.
G- eweredigheidskonstante wat bekend staan as die universele gravitasiekonstante. = 6,7x10^-11 N.m^2.kg^-2

23
Q

Verduidelik grenssnelheid.

A

Die konstante snelheid waarby die afwaartse gravitasiekrag en die opwaartse lugweerstand mekaar uitkanselleer

24
Q

Onderskei tussen gewig en massa.

A

Massa

  • maatstaf van sy traagheid
  • skalaarhoeveelheid - in kg gemeet
  • oral dieselfde

Gewig

  • die krag waarmee die aarde die voorwerp na sy middelpunt aantrek
  • ‘n vektorhoeveelheid - in N
  • verskil van plek tot plek op aarde (min)
  • verskil van planeet tot planeet.