Elektrisiteit en Magnetisme Flashcards

1
Q

Wat is ‘n elektriese stroom?

A

‘n Elektriese stroom is die beweging van lading deur ‘n geleier onder die invloed van ‘n elektriese veld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer die grootheid STROOM

A

Die grootheid STROOMSTERKTE is ‘n aanduiding van die tempo waarteen die ladings deur die geleier beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die verskil tussen gelykstroom en wisselstroom?

A

GELYKSTROOM is die vloei van stroom in slegs een rigting in die eksterne stroombaan. Dit word verskaf deur ‘n battery of g.s.dinamo.

WISSELSTROOM: die rigting van vloei van ladings in ‘n geleier verander teen ‘n bepaalde frekwensie. Die elektrisiteit in ons huise is ws en word verskaf deur ws-dinamo’s.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer weerstand

A

Weerstand is ‘n aanduiding van die teenstand wat ‘n geleier aan die beweging van ladings in ‘n stroombaan bied

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definieer die eenheid van weerstand

A

Die ohm is die eenheid van weerstand: ‘n Geleier het ‘n weerstand van 1 ohm as ‘n stroom van 1 ampere daardeur vloei as ‘n potensiaalverskil van 1 volt oor die geleier aangelê word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem 4 faktore wat die weerstand van ‘n geleier bepaal en verduidelik watter effek elkeen op die weerstand het

A
  1. Lengte van die geleier (hoe langer die geleier, hoe groter die weerstand)
  2. Temperatuur (hoe hoër die temperatuur, hoe groter die weerstand)
  3. Dikte van die geleier (hoe dunner die geleier, hoe groter die weerstand)
  4. Soort materiaal gebruik
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem 3 voorbeelde van resistors

A

Gloeidraad van ‘n gloeilamp, element van ‘n ketel, stoof of verwarmer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Formuleer Ohm se wet in woorde

A

Ohm se wet: die stroom in ‘n metaalgeleier is direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die ente van die geleier, mits die temperatuur konstant bly

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ‘n ohmiese geleier?

A

‘n Ohmiese geleier gehoorsaam Ohm se wet. Dit beteken dat V/I konstant bly as die temperatuur konstant bly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem 2 voorbeelde van ohmiese geleiers

A

Nichroom- en koperdraad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ‘n nie-ohmiese geleier?

A

In ‘n nie-ohmiese geleier neem die stroom nie eweredig toe met ‘n toename in potensiaalverskil nie. (Die geleier word gewoonlik warm)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem 2 voorbeelde van nie-ohmiese geleiers

A

Koolstof, gasse en elektroliete, vakuumbuise en diodes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Stel die verwantskap tussen die potensiaalverskil, die stroom en die weerstand as ‘n wiskundige vergelyking voor

A

V=IR, waar V = potensiaalverskil oor die geleier, I = stroomsterkte, en R is die weerstand van die geleier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat verstaan jy onder die ‘interne weerstand van ‘n sel’?

A

Sodra ‘n sel stroom lewer aan ‘n eksterne stroombaan, ondervind die ladings weerstand terwyl hulle deur die sel beweeg. Hierdie weerstand word die INTERNE WEERSTAND van die sel genoem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat word bedoel met die EMK VAN ‘N BATTERY?

A

Die EMK VAN ‘N BATTERY (gemeet in volt) is die maksimum hoeveelheid elektreise energie wat per coulomb oorgedra word aan die ladings in die eksterne stroombaan plus die energie per coulomb wat aan die ladings oorgedra word terwyl hulle deur die battery beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem 2 voorbeelde van bronne van emk

A

‘n Sel, battery of dynamo

17
Q

Noem 3 funksies van ‘n bron van emk in ‘n stroombaan

A
  1. Verskaf ‘n elektriese veld in die stroombaan
  2. Handhaaf ‘n poensiaalverskil oor die stroombaan
  3. Dien as ‘n bron van energie in die stroombaan
18
Q

Wat word bedoel as ons sê dat die bron van emk arbeid verrig in ‘n stroombaan?

A

Die bron van emk dra elektriese energie oor aan die ladings wat deur die stroombaan beweeg. Hierdie lading beweeg a.g.v. die elektriese veld wat tussen die pole van die battery ontstaan.