Elektrostatika Flashcards

1
Q

Noem 3 maniere waarop ‘n voorwerp gelaai kan word

A

Wrywing
Induksie
Aanraking deur ‘n gelaaide voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gee die Wet van Behoud van Lading

A

Lading kan nie geskep of vernietig word nie, maar slegs oorgedra word van een voorwerp na ‘n ander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee Coloumb se wet

A

Die elektrostatiese krag tussen twee puntladings is direk eweredig aan die produk van die ladings, en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer ‘n elektriese veld

A

Die ruimte rondom ‘n gelaaide voorwerp waarin ‘n ander gelaaide voorwerp elektrostatiese krag sal ervaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definieer elektriese veldlyne

A

Denkbeeldige lyne wat die rigtings en sterkte aandui waarlangs ‘n positiewe toetslading sal beweeg as dit op ‘n spesifieke punt in die veld geplaas word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Definieer elektriese veldsterkte

A

Die krag wat ‘n positiewe eenheidslading by ‘n punt in die veld sal ervaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer elektrostatiese krag

A

Die afstotende of aantrekkende krag wat ladings in ‘n elektriese veld op mekaar uitoefen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Elektriese potensiële energie

A

Die energie wat ‘n lading het as gevolg van sy posisie relatief tot ander ladings waarmee dit in interaksie is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Elektriese potensiaal

A

Die arbeid wat verrig moet word om ‘n positiewe eenheidslading vanaf oneindig te bring tot by daardie punt.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Potensiaalverskil

A

Dui aan hoeveel energie aan ‘n eenheidslading oorgedra word as dit van die punt met hoër elektriese potensiële energie na ‘n punt met ‘n laer elektriese potensiële energie beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly