6.1 en 6.2 Besigheidsektore en besigheidsomgewings Flashcards
Noem die 3 besigheidsektore
- Primere sektor
- sekondere sektor
- tersiere sektor
Noem die 3 besigheidsomgewings
Mikro Omgewing
Mark Omgewing
Makro Omgewing
Wat is die mate van beheer wat n besigheid het oor die mikro omgewing
Volle beheer
Wat is die mate van beheer wat n besigheid het oor die mark omgewing
Beperkte beheer
Wat is die mate van beheer wat n besigheid het oor die makro omgewing
Geen beheer
Beskryf kortliks die mikro omgewing
Die mikro-omgewing verwys na die besigheid self, wat gekenmerk word deur al die prosesse/funksies/ faktore binne die besigheid.
Beskryf kortliks die mark omgewing
Die markomgewing verwys na die onmiddellike eksterne omgewing.
Verduidelik kortliks die makro omgewing
Die makro-omgewing verwys na die eksterne omgewing wat direk buite die markomgewing is.
Wat is die komponente van die mikro omgewing
Misie en Visie
Doelwitte en doelstellings
Organisatoriese hulpbronne
Organisatoriese prosesse
Organisatoriese kultuur
Besigheidsfunksies
Wat is die komponente van die mark omgewing
Klante
Verskaffer
Mededingers
Tussengangers
Vakbonde
Reguleerders
Wat is die komponente van die makro omgewing
Politieke
Ekonomiese
Sosiale
Tegnologies
Wetlike
Omgewings