1.2 Die Impak van onlangse wetgewing op besighede WAV Flashcards
1
Q
Waarvoor staan WAV
A
Wet op arbeidsverhoudinge
2
Q
Verduidelik kortliks die WAV
A
- Die WAV is n raamwerk wat die verhouding tussen werknemer en werkgewer verduidelik en reguleer.
- Dit bevorder goeie verhoudinge tussen vakbonde en werkgewerorganisasies.
3
Q
Wat is die doel van WAV
A
- Verskaf raamwerk en struktuur vir arbeidsverhoudinge tussen werknemers en werkgewers asook tussen vakbonde en werkgewerorganinsasies.
- Bevorder kollektiewe bedinging in die werkplek
- Bevorder eenvoudige prosesse v die registrasie van n vakbond en n werkgewerorganisasie
- Bevorder billike arbeidspraktye vir werkgewer en nemer
- Bevorder sosiale ontwikkeling wat verseker die basiese regte van werknemer word gehandaaf
4
Q
Voordele van WAV op besigheid
A
- Bevorder gesonde verhouding tussen die werkgewer en werknemers
- Beskerm regte van besighede iin arbeidsverwante kwessies
- Arbeidsgeskille word vinniger vereffen en minder duur
- Maak voorsienings vir kollektiewe bedinging en stel strukture in plek waarmee konflik en geskille in werkplek afgehanderl kan word
- Werkplekforums kan waarde byvoeg tot besigheid indien dit behoorlik funksioneer
5
Q
Nadele van WAV
A
- verminder globale mededinghendheid agv laer produktiwiteit
- Koste v arbeid mag styd agv wettige stakings
- Werkgewers mag nie werknemers soos hul wil ontslaan nie, aangesien prosedures gevolg moet word.
- Werkgewers mag nie n hofinterdik kry om n staking te stop nie.
- Werkgewers soms geforseer om inligting oor werkplekkwessies aan vakbonde bekend te stel wat moontlik vir mededingers mag n voordeel gee.
6
Q
Oortredings/Diskrimineerde optrede volgens WAV
A
- Onbilike ontslag van werkers
- Voorkoming van werknemers om by vakbonde aan te sluit
- Weiering van die vestiging van n werkplekforum
- Dwing werknemers om vakbond-lidmaatskap op te gee
- Nie toelaat dat werkers aan wettige stakings deel neen nie
- Kanselasie v werker se kontrak as bes verkoop word.
7
Q
Strawwe vir nie-nakoming van WAV
A
- Die werkgewer kan gedwiong word om n geskilbeslegtingsproses te betree.
- Besighede sal beboet word indien hulle geskilbeslegtingsproses ooreenkomste breek.
- Besighede kan n nakomingsbevel van arbeidshof ontvang
- Die besigheid se lisensie kan terug getrek word.
- Besighede wat die WAV oortree, kan boetes onvang en sal moet regkostes betaal soms.
8
Q
Maniere waarop ond aan die WAV kan voldoen
A
- Moet nie werkers onbillik/onwetting ontslaan nie
- Ondersteun werkplekforums
- Moet nie kollektiewe ooreenkoms oortree nie
- Laat die vorming van vakbonde toe
- Open alle relevante inligting aan vakbonde
9
Q
Regte van werkgewer
A
- Vorm werkgewerorganisasies.
- Vorm n bedingsraad vir kollektwiewe bedingingsdoeleindes.
- Werkgewers het die reg om werknemers uit te sluit wat onbeskermde/onwettige stakings/ arbeids aksie aangaaan.
- Onstlaan werknemers wat betrokke is by n oneskermede staking/ wangedrag soos intimidasie/ geweld
- om nie n werker te btl wat aan n
10
Q
Regte van werknemers
A
- Mag aansluit by vakbond van keuse
- Begin wettige stakings as oplissing vir griewe
- Verwys onoppgeloste werkplek geskille na die KVBA
- Verwys onopgeloste KVBA geskille na arbeidshof
- Versoek vakbondverteenwoordigers om by te staan in dissiplinere verhoor