1.1 Die Impak van onlangse wetgewing op besighede WVO Flashcards
waarvoor staan WVO
Wet op Vaardigheids ontwikeling
Beskryf kortliks die WVO
Verseker die SA arbeidsmag is vaardig en dra by tot n produktiewe ekonomiese groei.
Doel van WVO
- Ontwikkel vaardighede van SAers om produktiwiteit in werkplek te verbeter
- Belê in die onderwys en opleiding van SA arbeidsmag
- Verbeter geleenthede vir voorheen benadeelde mense
- Moedig werknemers aan om aan leerprogramme deel te neem.
- Reduseer wanbelaanse van verlede dmv opleding en opvoeding
Voordele van WVO
- Vermeerder die aantal skaars vaardighede werkers
- Verbeter produktiwiteit in werkplek want werkers is meer kundig
- Verbeter SA onderwys en opleiding
- Verbeter besigheide se diens kwaliteit
- Diskriminasie in werkplek kan aangespreek word dmv opleiding
Nadele van die WVO
- Dydrowend, duur, baie admin
- Plaas nog las op besigheid wat klaar finansiel sukkel
- Nie alle besighede ondersteun dit nie
- Moeilik v bes om te implementeer en monitor
- Produktiwiteit sak, opleiding gebeur tudens werksure
Optredes wat nie voldoen aan die WVO/ Diskriminerende aksies volgens die WVO.
- Keer gekwalifiseerde werkers om opleiding geleenthede te kry
- Keer werkers om opleiding geleenthede te kry agv diskriminasie
- Versalsing van dokumente wat vir SAID gegee word
- Verskaf onnakurate inligting oor leerlingskap
- Onregverdige vordering v vaardighede en opleiding v sekere werkers
Gevolge vir oortreding van die WVO
- Ontvang nakomsbevel van arbeidshof. Dit dwing bes om aan WVO te voldoen
- Ontvang boetes of tronkstraf
- Bes se lisensie mag terug getrek word
- Bedrywighede mag gestaak word
Maniere waarop besighede aan WVO vereistes kan voldoen
- Gee aan alle werkers opleiding geleenthede
- Evalueer werkers se vaardighede om behoeftes te identifiseer
- Moet werksplekvaarigheid planne indien en bewyse kan lewer.
- moet registreer by SAID
- 1% v werker se blaansstaat moet aan SETA btl word
Waarvoor staan SOOO/SETA
Sektorale onderwys en opleiding owerhede
Sector of education and training authority
Rol en funksie van SETA
- Versamerl heffings en betaal toelaes soos benodig
- Registreering van verskillende leerlingskappe en leerprogramme
- Bevorder en bestig leerlingskappe
- Ontwikkel vaardigheidsontwikkelingsplanne vir vir die verskillende ekonomiese sektore
- Bevorder leerlingskape en programme deur gepaste werksplekke te identifiseer
- Verskaf akkreditasie v leerlingskappe
Befondsing van SETA
- Skenkings en toelaes
- Surplusfondse van staatsinstelling
- Fondse uit die lowering van hul dienste
- Vaardigheidsontwikkelingsheffings betaal deur werkgewers.
Betekenins van n leerlingskap
- Teoretiese en praktiese opleidingsgeleemtheid
- Tudens werksure
- Sluit in leermateriaal en werkservaring
- Sluit soms indiensneming geleenthede in
Waarvoor staan NVOS
Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie
Waarvoor staan MHOS
Menslike hulpbronontwikkelingstrategie
Verduidelik die NVOS
- Moedig opleiding van goeie gehalte in die werkplek aan om voortgesette ontwikkeling van vaardighede te verseker.
- Verbeter sosiale ontwikkeling deur ekonomiese ontwikkeling
- Dui aan hoe Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede (SETA’s) die geld wat uit die Vaardigheidsontwikkelingsheffing toegewys word, moet gebruik.
- Verhoog toegang tot opleidingsprogramme.
- Verskaf beroepleiding en opleidingsentrums