1.3 Die Impak van onlangse wetgewing op besighede WGI Flashcards
1
Q
Waarvoor staan WGI
A
Wet op gelyke indiensneming
1
Q
Beskryf die WGI
A
- Skep n raamwerk van aanvaarbare indiensnemingspraktye
- is opstel om regstellende aksie te bevorder
- maar voorsiening vir verbeterde transformasieprosesse in werkplek
2
Q
Doel van WGI
A
- Werkers wat dieselfde werk doen moet dieselfde betaal woerd
- Geen diskriminasie op grond van geslag in werkplek nie
- Bevorder gelyke geleenthede en regverdige behandeling in werkplek
- Voorsien vir werknemers om onopgeloste geskille na die KBVA te verwys
- Verseker gelyke verteenwoordigning in werkplek deur die implementering van regstellende aksie
3
Q
Voordele van WGI op besigheid
A
- Moedig onderhandeling tussen werkgewer en werknemer aan
- Bevorder gelyke en regverdige nehandeling in werkplek
- Het n positiewe invloed op die SEB gradering van bes
- Modtiveer werknemers omdat die werksmag meer divers en inklusief is
- bevorder implementering van regstellende aksie
4
Q
Nadele van WGI op bes
A
- Duur om iemand wat min van wet weet op te lei
- Boetes vir oortreding kan duur wees
- Diversiteit kan soms lei tos konflik
- Soms word posisies nie gevul nie want daar nie geskikte GI kandidate nie
- Lei tot hoer salarisse wat uitgawes verhoog.
5
Q
Oortreding/Diskrimineerde optrede volgens WGI
A
- Nie n jong vrou indiens neem nie omdat sy moontlik sal wil kinders wil kry
- weier om n persoon in diens te neem agv van hul godsdiens of gestremdheid
- MIV toetse verpligtend te maak
- Om toegang tot werksplek te weier op grond van geslag, ras of kultuur
6
Q
Strawwe vir die oortreding van die WGI
A
- Groot boetes
- Kan vereis word om kompenasie en skade te btl aan werker
- Nakomingbevel kan arbeidshof ontvang
- Kan vervolg word deur arbeidshof
- Arbeidsinspekteurs mag perseel beosoek in die geval van klagters
7
Q
Maniere om aan WGI te voldoen
A
- Bevorder gelyke geleenthede en regverdige behandeling
- Implementeer n gelyke indiensnemingsplan
- Implementeer regstellende aksie om negatiewe gevolge van verlede aan te spreek
- Verseker alle rassegroepe word in bes verteenwoordig
- Dien diensbillikheidsplan by die Departement van Arbeid.