Vorms Van Eienaarskap (Gr10) Flashcards
Wat se faktore moet oorweeg word wanneer ‘n toepaslike vorm van eienaarskap gekies word?
Regpersona, aanspreeklikheid vir die skuld van die besigheid, belasting-implikasies, kontinuiteit van bestaan, bestuur en beheer, kaptitaal, stigtings prosedures.
Wat is ‘n regepersona?
Verwys na die wetlike reg van ‘n besigheid of persoon om kontrakte te sluit, eiendom te besit en te dagvaar of gedagvaar te word.
Wat beteken dit om aanspreeklik te wees vir die skulk van ‘n besighied?
Verwys na wie verantwoordelikheid sal neem vir die skuld van die besighied.
Wat is belastingimplikasies?
Dit verwys na wie verantwoordelik sal wees om die belasting op die besighied se winste te betaal.
Wat beteken kontinuiteit?
‘n besigheid sal slegs kontinuiteit van bestaan he as die besigheid ‘n regsentiteit is en apart van die eienaars bestaan, as die besigheid gerisistreerd is.
Waarna verwys kaptiaal groote van die besigheid?
Kaptitaal verwys na die bedrag geld wat nodig is/gebruik word vir die stigting en funksionering van die besighied.
Wat is stigtingsprosedures
Verwys na die versillende prosedures wat ‘n besigheid moet ondergaan om tot stand te kom.
Wat is die drie vorme van eienaarskap?
Alleenhandelaar, vennootskap, maatskappy
Wat is ‘n alleenhandelaar?
‘n besighied wat deur een persoon besit word.
Wat is ‘n vennootskap/
‘n Vennootskap is ‘n verbale, gekrewe of selfs geimpliseerde ooreenkoms tussen minstens twee, maar nie meer as 20 mense nie, om hul geld en vaardighede te kombineer in ‘n besigheid.
Wat is die 7 faktore wat in ag geneem moet word wanneer ‘n vorm van eienaarskap gekies word?
. Stigtingsprosedure
. Regspersoon
. Kontinuïteit van bestaan
. Aanspreeklikheid van skulde
. Belastingimplikasies
. Bestuur en beheer
. Kapitaal
Wat is die kenmerke van ‘n maatskappy?
- Geregistreer by die Maatskappy en Intellekteule Eiendomskomissie (MIE of CIPC) en moet AVI ( Akte van Inkorporasie) indien.
- 1 tot onbeperkte aandeelhouers.
- Bestuur deur ‘n raad van direkteure.
- Vasgestel op 28% belasting betaal.
- Het kontinuiteit van bestaan en is onafhanklik van aandeelhouers.
- Gepaste vorm van eienaarskap ongeag groote van besighied.
Wat is die nadele van ‘n maatskappy?
- Besighied betaal steeds 28% belasting as inkomste hoog is.
- Die vormingsprosedure is komplekse en ingewikkelde proses en kan soms deur wees.
Wat is die voordele van ‘n maatskappy?
- Besighied het beperkte aanspreeklikheid.
- Meer kapitaal is beskikbaar.
- Publieke maatskappy = onderskeid tussen eienaars en bestuur.
- As inkomste hoog is steeds net 28%
betaal. - Beisghied het kontinuiteite van bestaan.
- Eienaars dra slegs
verantwoordelikheid vir belegging in
besigheid.
Watse tipes winsgedrewe maatskappy kan bestaan?
Staatsbehher, privaatmaatskappy, Persoonlike aanspreeklikheids-maatskappy, publieke maatskappy.
Wat is die definisie van ‘n maatskappy?
‘n Maatskappy kan gedefinieer word as ‘n regsentiteit geïnkorporeer in terme van Wet 71 van 2008. Dit sluit in enige maatskappy wat geregistreer was onder die vorige Maatskappywet (61 van 1973 as ‘n Beslote Korporasie (ongeag of dit intussen omgeskakel is na ‘n maatskappy). ‘n Maatskappy moet geregistreer word met die Companies and Intellectual Properties Commission (“CIPC”).
Wat is die voorskrifte / bepalings van die maatskappywet no 71 van 2008?
- Naam van maatskappy
- Stigtingsprosedure.
- Die prospektus.
- Vergaderings.
- Pligte van direksie.
- Finansiele verpligtinge.
Doele van die maatskappy wet - om ____________________ aan te moedig en daardeur
deelname aan al die _______________ sektore van die Suid-Afrikaanse ekonomie te bevorder
entrepreneurskap. verskillende.
Doele van die maatskappy wet - om die algehele _______________ van die Suid-Afrikaanse _______________ te bevorder
welstand. ekonomie.
Doele van die maatskappy wet - om die registrasie-en bestuursproses van ‘n maatskappy as ‘n vorm van _____________________ te ________________________.
eienaarskap. vereenvoudig.
Doele van die maatskappy wet - om te verseker dat die regte en die verpligtinge van ___________________ en direkteure in lyn is met mekaar deur te verseker dat maatskappye op ‘n ____________________________ bestuur word
aandeelhouers. verantwoordelike wyse.
Doele van die maatskappy wet - om te verseker dat ______________________ maatskappye gestig en _________________ word op ‘n wyse wat hul funksionering meer __________________ sal maak en terselfdertyd ook hul _________________ verseker.
nie-winsgewende. bestuur. effektief. aanspreeklikheid