Navorsing en aanbieding van data en inligting (gr11) Flashcards
Hoe word besigheidskommunikasie gedefinieer?
Besigheidkommunikasie word gedefinieer as alles komunikasie wat plaasvind in enige besigheidskonteks. Dit sluit in interne en eksterne kommunikasie.
Wat word bedoel met die konsep “kommunikasie”?
Kommunikasie is ‘n tweerigtingproses waar inigting deur een persoon of groep gestuur word en deur ‘n ander persoon of groep ontvang en geinterpreteer word.
Waarna verwys verbale kommunikasie?
Verbale kommunikasie verwys nie net na mondelinge kommunikasie nie, maar sluit ook geskroke of geksrewe briewe, boodskappe, eposse, of media berigte in.
Waarna verwys nie-berbale kommunikassie?
Nie-verbale kommuniskasie verwys na liggamstaal of grafiese vorme.
Wat is die UVA?
Unieke Verkoopsaanbod - Wat maak jou of jou produk beter as jou mededingers
Wat is ‘n Gannt-kaart?
‘n Gannt-kaart is ‘n horisontale staafkaart wat die tydsindeling van take toon.
Waar word ‘n projekplan gebruik?
projekplan word gebruik tydens die beplanning, uitvoering, monitering en beheer van die projek. Dit is dus ‘n skedule van die take en toon aan wat en wanneer dinge gedoen moet word, wie moet dit doen, hulpbronne wat benodig is, en implementering besonderhede
Hoekom is goeie kommunikasievaardighede belangrik in die besigheidswêreld?
- Laat jou toe om idees oor te dra
- Terugvoer te gee
- Delegering
- Aansoek doen vir fondse
- Visie te komminukeer
- Kommunikasie vir teikenmark
‘n Besighieds plan bestaan uit watter 12 elemente?
1) Voorblad
2) Inhoudsopgawe
3) Beknopte oorsig
4) SWOT/ SSGB-analise
5) Algemene Bestuursplan
6) Bemarkingsplan
7) Finansiële plan
8) Menslike Hulpbronne plan met ‘n organogram
9) Operasionele plan
10) Sosiale verantwoordelikheidsplan (KSV)
11) Alternatiewe / Noodplanne
12) Aanhegsels / Addenda
Wat is die protokol vir die uitvoering van Primere navorsing?
- Navorsingsonderwerp en doelwitte moet duidelik gedefinieer word.
- Oorweeg sekondêre navorsing
- Navorsingsmetodologie
- Bedink etiese kwessies
- Steekproef (sample)
- Navorsingstydlyn
Omskryf die Hawthrone-effek.
Die Hawthorne-effek is ‘n tipe menslike gedragsreaktiwiteit waarin individue ‘n aspek van hul gedrag verander in reaksie op hul bewustheid daarvan om waargeneem te word.
Wanneer mense kommunikeer deur middel van registers en aanneem dat almal dit verstaan, kan dit gesien word as ‘n __________________
Taalprobleem
Telefoonkommunikasie is geklassifiseer as __________
Verbale kommunikasie.
‘n _____________ is ‘n metode om inligting rakende ‘n spesifieke onderwerp, vir ‘n spesifieke groep te organiseer en aan te bied om ‘n spesifieke punt oor te dra.
Besigheidsverslag
In ‘n besigheidsplan sal die _______________ die algehele inslag van die besigheid beskryf
Algemene bestuur