Besigheidsverwante inligting (gr10) Flashcards
Wat is data?
Data moet verander/verwek word na inligting wat van nut kan wees om besluite te neem in die besigheid.
Wat is inligting?
Inligting is data wat verwek is. Inligting is waardevol in die besigheid as dit betekenisvolle inligting verskap aan die besluitnemers.
Wat is primere navorsing?
Primere navorsing is oorspronklike navorsing wat deur die besigheid of individu uitgevoer word deur onderhoude, vraelyste, opnames en/of waarnemings.W
Wat is sekeonder navorsing?
Sekondere navorsing is data wat reeds beskikbaa is omdat dit vantevore ingesamel is deur ‘n ander navorser.
Wat moet ingedagte gehou word as jy navorsing wil doen wat eties is?
1) Toestemming moet verkry word van persoon wat nagevors word.
2) Sommige data het potensiaal om skade te berokken aan ander.
3) Wees bewus van hoe data verkry, gebruik en versprei gaan word om bron te beskerm.
4) Navorser moet objektief wees tydens uitvoering.
5) Bevindings moet akkuraat en die ware weergawe wees toon.
6) Vermy plagiaat want dit is oneties.