Bestuur en Entrepreneurskap (Gr10&11) Flashcards
Wat is entrepreneur?
‘n persoon wat ‘n gellentheid of opening in die mark raaksien en dan die nodige hulpbronne versamel om voordeel te trek uit ‘n bepaalde geleentheid en ‘n besigheid vestig.
Wat is ‘n entrpreneur se primere mikpunt?
Die entrepreneur se primere mikpunt is om voortdurend meer wins te maak om hy/sy te kompenseer vir die risiko’s wat hy/sy moes neem.
Wat is sewe kenmerke van entrepreneurskap?
- Aanhoudend soek na geleenthede, kreatief, innoverernd, hoe risiko-toleransie, vasberandeheid, selfvertroue, buigsaam, gemotiveered.
Wat is groeipotensiaal in ‘n besigheid?
Om te soek na maniere om die besigheid te laat groei deur innovering van sy produkte en dienste
Wat is vier tipes entrepreneurs?
Tegno-entrepreneurs, sosiale entrepreneurs, toerisme-entrepreneurs, omgewings-entrepreneurs
Wat is ‘n tegno-entrepreneur?
Entrpreneurs wat maniere soek om tegnologie te ontwikkel of hulle soek manier om hulle besigheid te ontwikkel deur die gebruik van tegnologie
Wat is ‘n sosiale entrepreneur?
Hierdie entrpreneurs begin ondernemigs om maatskaplike probleme in die gemeenskap op te los. Hierdie besighede is gewoonlik Niestaatorganisasies (NSO/NGO).
Wat is toerisme-entrepreneur?
Hulle identifiseer die gapings in die tourisme industrie en bied dan goedere/dienste om toeriste na die land te lok.
Wat is omgewings-entrpreeneurs?
Hulle mik om omgewingsprobleme op te los en daardeur ‘n vohoubare omgewing te skep.
Wat is die drie nuwe tipes entrpreneurs?
Opkomende entrepreneurs, informele entrepreneurs, en jeug-entrepreneurs
Wat is opkomende entrepreneurs?
Dit is ‘n term wat gebruik word om die entrepreneurs te beskryf wat voorheen benadeel was, en dus nou ‘n geleentheid gegee om meer deel te word van die ekonomie.
Wat is informele entrepreneurs?
Dit beteken entrepreneurs het dikwels geen vaste perseel of formele besigheidsperseel nie, hulle dra ook nie by tot die BBP van die land nie.
Wat is jeug entrepreneurs?
Jong entrepreneurs wat nog beskou word as die land se jeug.
Wat is die verskillende opsies om ‘n besigheid te begin?
Om ‘n nuwe besigheid te begin, om ‘n besigheid wat reeds bestaan oor te koop, ‘n franchise te begin, of familie besigheid oor te neem.
Wat is 9 goedwaarna jy moet kyk, as jy ‘n reedsbestaande besigheid wil koop?
- Redes vir die verkoop van die besigheid.
- klient basis.
- finansiele posisie.
- die industrie/mark waarin die besigheid funksioneer.
- kontrakte wat die besigheid gelsuit het.
- SAID (Suid-Afrikaanse Inkomstediens) vereistes.
- Winsgewindehied van die besigheid.
- Vorm van eienaarskap.
- Huurooreenskoms.
Wat is ‘n franchise?
‘n Franchise dupliseer ‘n reeds suksesvolle naam/handelsmerk oor ‘n groter geografiese area.
Wat is die tradisionele entrpreneursproses?
1) Indetifiseer ‘n geleentheid.
2) Bepaal die nodige hulpbronne.
3) Ontwikkel die besigheidsplan.
4) bestuur die onderneming.
Dit is belangrik om beinde ____________________ en _______________________ te doen voor enige nuwe idee / geleentheid geimplementeer word.
uitvoerbaarheid. lewensvatbaarheidstudies.
Wat is vatbaarheid?
Om te bepaal of die idee werkbaar is en kan dit prakties geimplementeer word.
Wat is lewensvatbaarheid?
Om te bepaal of die idee die potensiaal het om op ‘n volhoubare manier wins te maak of OOB (opbrengs op belegging) te genereer.
Wat is die 9 afdelings van ‘n besighieds plan?
Titelbladsy, inhoudsopgawe, oorsig, markanalise, bemarkinsplan, finasieleplan, produksieplan, organisasieplan, bylae
In ‘n besighiedsplan, wat bevat die titelbladsy?
Dit sluit in die naam van die besighied, die fisiese adres, die kontakbesonderhede van die besigheid en die entrepreneurs se besonderehede.
In ‘n besighiedsplan, wat bevat die inhoudsopgawe?
Die verskillende afdelings van die besigheid gelys met die relevante bladsynommers.