Voornaamwoorde Flashcards

1
Q

Hoeveel voornaamwoorde kan jy onthou?

A
ek / my
jy / jou
hy / sy
sy / haar
ons
julle
hulle
dit
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is voornaamwoorde in Engels?

A

pronouns

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ek het ‘n fiets.
Dit is … fiets.
Dit is … .

A

my

myne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hy het ‘n fiets.
Dit is … fiets.
Dit is … .

A

sy

syne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Sy het ‘n fiets.
Dit is … fiets.
Dit is … .

A

haar

hare

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Jy het ‘n fiets.
Dit is … fiets.
Dit is … .

A

jou

joune

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ons het fietse.
Dit is … fietse.
Dit is … .

A

ons

ons s’n

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Julle het fietse.
Dit is … fietse.
Dit is … .

A

julle

julle s’n

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hulle het fietse.
Dit is … fietse.
Dit is … .

A

hulle

hulle s’n

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Jan gaan vandag netjies skryf in (Jan se) boek.

A

sy

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Mev. Botha ry winkel toe met (Mev. Botha se) kar.

A

haar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Sandra gaan vir (Sandra se) ma ‘n geskenk koop.

A

haar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem die twee onpersoonlike voornaamwoorde.

A
  • dit

* daar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter onpersoonlike voornaamwoord word gebruik om die weer te beskryf?

A

dit
Dit reën.
Dit hael.
Dit sneeu.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Gee die korrekte onpersoonlike voornaamwoord:

___ was niemand by die huis nie.

A

Daar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Gee die korrekte onpersoonlike voornaamwoord:

___ het hard gereën.

A

Dit

17
Q

Gee die korrekte onpersoonlike voornaamwoord:

___ kom almal nou tuis.

A

Daar

18
Q

Gee die korrekte onpersoonlike voornaamwoord:

__ was ‘n groot gemors!

A

Dit