Afrikaans term 3 & 4 Flashcards
1
Q
Give eight examples of voorsetsels.
A
Op, onder ,langs, binne-in, after, voor, van, teen, voor, in, oor, bo.
2
Q
Gee die betekenis van die volgende woorde: Kombers Kussing Bedkassie Bedlamp Hangkas Laaikas Spieelkas Lessenaar
A
Kombers - blanket Kussing Pillow Bedkassie bedside table Bedlamp lamp Hangkas Wardrobe Laaikas Drawer Spieelkas Dressing table Lessenaar Desk
3
Q
Skryf in volle woorde die volgende afkortings: Juf. Asb. Bl. Ens. Mnr. Str. Vlt. Mev. Sr. D.w.s. Dr. Vr.
A
Juffrou Asseblief Bladsy Ensovoorts Meneer Straat Voltooi Mevrou Senior Dit wil se Doktor Vrydag
4
Q
Gee die manlike vorm van die volgende woorde:
Heldin
Sangeres
Aktrise
A
Held
Sanger
Akteur
5
Q
Gee antonieme vir die volgende woorde: Jonk Groot Verloor Slim Onnet Bitter
A
Oud Klein Gewen Dom Netjies Soet
6
Q
Mense gaan dood maar diere ………….
A
Vrek
7
Q
Gee teenoorgestelde vir die volgende woorde: Styf Vars Heel Helder Besige Vraag Skaars Gladde
A
Slap Brak Stukkend Dowwe Stil Antwoord Volop Skurwe
8
Q
Gee sinonieme vir die volgende: Lekker Mooi Vinnig Praat Boos Dalk Prinsipaal Byna Lelike Leraar Vet Drink Mooi
A
Heerlike Pragtige Blitsig Gesels Kwaad Miskien Skoolhoof Amper Nare Dominee Dik Suip Fraai
9
Q
Begin die volgende sin met GISTER.
Ek maak die venster toe.
A
Gister het ek die venster toegemaak.
10
Q
Gee die manlik of vroulik van die volgende: Ouma Broer Koei Beer Ram Neef Hen Tante
A
Oupa Suster Bul Sog Ooi Niggie Haan Oom
11
Q
Gee die manlik en vroulik vir honde
A
Reen en teef
12
Q
Gee die manlik en vroulik vir leeus
A
Mannetjie en wyfie
13
Q
Manlik en vroulik vir perde
A
Hings en merrie
14
Q
Gee die ontkennende vorm:
Matthew speel.
Ons plant boontjies
A
Matthew speel nie.
Ons plant nie boontjies nie.
15
Q
What does this idiom mean:
Iemand n poets bak.
A
To play a prank on someone