Taal Toets 15/5 Flashcards
Wat is die meervoud van “oog”?
oë
Wat is die meervoud van “oor”?
ore
Wat is die meervoud van “neus”?
neuse
Wat is die meervoud van “mond”?
monde
Wat is die meervoud van “tand”?
tande
Wat is die meervoud van “haar”?
hare
Wat is die meervoud van “hand”?
hande
Wat is die meervoud van “been”?
bene
Wat is die meervoud van “voet”?
voete
Wat is die meervoud van “vinger”?
vingers
Hoeveel vraagwoorde kan jy onthou?
wie (who) hoekom (why) waarom (why) waar (where) wat (what) wanneer (when) hoeveel (how many) hoe (how)
Watter rympie kan ons gebruik om die regte woordvolgorde in ‘n sin te verseker?
Sv1TOMPv2I (STOMPI)
S = Subject v1 = verb 1 T = Time (when) O = Object (who / what) M = Manner (how) P = Place (where) v2 = verb 2 I = Infinitive
Wat is naamwoorde?
Naamwoorde is die name van mense, dinge en plekke.
Wat is werkwoorde?
Werkwoorde is aksie woorde.
Wat is die vroulik vir “vriend”?
vriendin
Wat is die manlik vir “heldin”?
held
Wat is die vroulik vir “slaaf”?
slavin
Wat is die vroulik vir “kelner”?
kelnerin
Wat is die manlik vir “koningin”?
koning
Wat is die vroulik vir “god”?
godin
Wat is die manlik vir “aktrise”?
akteur
Wat is die vroulik vir “skrywer”?
skryfster
Wat is die manlike vir verpleegster?
verpleër
Wat is die meervoud van “kamera”?
kameras
Wat is die meervoud van “foto”?
foto’s
Wat is die meervoud van “serp”?
serpe
Wat is die meervoud van “muur”?
mure
Wat is die meervoud van “radio”?
radio’s
Wat is die meervoud van “klas”?
klasse
Wat is die meervoud van “klok”?
klokke
Wat is die meervoud van “kat”?
katte
Wat is die meervoud van “tas”?
tasse
Wat is die meervoud van “plakkaat”?
plakkate
Wat is die meervoud van “droom”?
drome
Wat is die verkleinwoord van “kop”?
koppie
Wat is die verkleinwoord van “bek”?
bekkie
Wat is die verkleinwoord van “brug”?
bruggie
Wat is die verkleinwoord van “kas”?
kassie
Wat is die verkleinwoord van “aap”?
apie
Wat is die verkleinwoord van “spook”?
spokie
Wat is die verkleinwoord van “neef”?
nefie
Wat is die verkleinwoord van “neus”?
neusie
Wat is die verkleinwoord van “broek”?
broekie
Wat is die verkleinwoord van “vurk”?
vurkie
Wat is die verkleinwoord van “man”?
mannetjie
Wat is die verkleinwoord van “son”?
sonnetjie
Wat is die verkleinwoord van “pen”?
pennetjie
Wat is die verkleinwoord van “vloer”?
vloertjie
Wat is die verkleinwoord van “venster”?
venstertjie
Wat is die verkleinwoord van “motor”?
motortjie
Wat is die verkleinwoord van “suster”?
sustertjie
Wat is die verkleinwoord van “boon”?
boontjie
Wat is die verkleinwoord van “tuin”?
tuintjie
Wat is die verkleinwoord van “skoen”?
skoentjie
Hoeveel voornaamwoorde kan jy onthou?
ek / my jy / jou hy / sy sy / haar ons julle hulle
Wat is voornaamwoorde in Engels?
pronouns
Wat is voegwoorde in Engels?
conjunctions
Wat doen voegwoorde?
Voegwoorde heg twee sinne aanmekaar.
Gee ‘n paar voorbeelde van voegwoorde.
maar omdat want as of en
Wat is sinonieme?
Sinonieme is woorde met dieselfde betekenisse (byvoorbeeld “meisie” en “dogter”).
Wat is antonieme?
Antonieme is woorde met teenoorgestelde betekenisse (byvoorbeeld “binne” en “buite”).
Wat is voorsetsels in Engels?
prepositions
Waarvan vertel voorsetsels?
‘n Voorsetsel sê waar een ding is, in vergelyking met iets anders.
Noem ‘n paar voorsetsels.
teen voor langs onder in met agter
As iets reeds gebeur het, is dit in die…
verlede tyd.
As iets op die oomblik gebeur, is dit in die…
teenwoordige tyd.
As iets nog moet gebeur, is dit in die…
toekomstige tyd.
Wat is werkwoorde in Engels?
verbs
Dink aan ‘n paar werkwoorde.
speel lees staan stap drink skryf werk slaap