Letterlik en Figuurlik Flashcards
1
Q
Wat beteken “letterlik”?
A
regtig (literally)
2
Q
Wat beteken “figuurlik”?
A
by wyse van spreke (figuratively)
3
Q
Letterlik of figuurlik?
Die hond verslind sy kos.
A
letterlik
4
Q
Letterlik of figuurlik?
Emma verslind die boek.
A
figuurlik (lees dit sonder ophou)
5
Q
Word “arm” letterlik of figuurlik gebruik?
Die prinses is nie arm nie, sy is ryk.
A
letterlik
6
Q
Word “arme” letterlik of figuurlik gebruik?
Die arme prinses se bal val in die water.
A
figuurlik
7
Q
Letterlik of figuurlik?
Die dag is nou op sy rug.
A
figuurlik (die dag is verby)