Byvoeglike Naamwoorde Flashcards
1
Q
Wat is naamwoorde?
A
Naamwoorde is die name van mense, dinge en plekke.
2
Q
Wat doen byvoeglike naamwoorde?
A
Byvoeglike naamwoorde beskryf naamwoorde (bv. lang, sagte, koue, nuwe)
Afrikaans Gr 4 Loggenberg > Byvoeglike Naamwoorde > Flashcards
Wat is naamwoorde?
Naamwoorde is die name van mense, dinge en plekke.
Wat doen byvoeglike naamwoorde?
Byvoeglike naamwoorde beskryf naamwoorde (bv. lang, sagte, koue, nuwe)
Afrikaans Gr 4 Loggenberg (27 decks)