Voegwoorde Flashcards

You may prefer our related Brainscape-certified flashcards:
1
Q

Wat doen voegwoorde?

A

Voegwoorde heg twee sinne aanmekaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is voegwoorde in Engels?

A

conjunctions

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Dink aan ‘n paar voegwoorde

A
en
maar
want
omdat
as
of
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verander die woordorde van die 2de sin, na “en”, “of”, “maar” of “want”?

A

Nee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Kom daar ‘n komma voor “en”, “maar” en “want”?

A

Daar kom ‘n komma voor “maar” en “want”, maar nie voor “en” nie!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verbind die sinne met die voegwoord “want”:

Ek eet ‘n appel. Dit is goed vir my.

A

Ek eet ‘n appel, want dit is goed vir my.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verbind die sinne met die voegwoord “omdat”:

Ek hou van stories oor honde. Ek is lief vir diere.

A

Ek hou van stories oor honde, omdat ek lief is vir diere.

Na “omdat” skuif die werkwoord in die tweede sin na die einde van die sin!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verbind die sinne met die voegwoord “omdat”:

Ek is slim. Ek lees graag.

A

Ek is slim, omdat ek graag lees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Na watter voegwoorde verander die woordorde van die twede sin nie?

A
(onthou: meow)
maar
en
of
want
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die werkwoord van die twede sin skuif na die einde toe, na watter voegwoorde?

A
  • alle voegwoorde wat eindig met “dat”
  • wat
  • alle vraagwoorde
dat
omdat
totdat
voordat
nadat
sodat
wat
wanneer
hoeveel
waar
hoe 
waarom
ens.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly