Enkelvoudige en Saamgestelde Sinne Flashcards

1
Q

Wat is ‘n enkelvoudige sin?

A

Net een sin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waaruit bestaan ‘n enkelvoudige sin?

A
  • onderwerp (wie) die persoon/dier/ding wat die aksie uitvoer
  • gesegde (doen) die werkwoord
  • voorwerp (wat) dit wat gedoen word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee die onderwerp, gesegde en voorwerp:

Die perd staan in die stal.

A

onderwerp: perd
gesegde: staan
voorwerp: stal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee die onderwerp, gesegde en voorwerp:

Die polisieman vang die dief.

A

onderwerp: polisieman
gesegde: vang
voorwerp: dief

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ‘n saamgestelde sin?

A

Twee sinne wat saamgevoeg word om een sin te vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Maak ‘n saamgestelde sin:
Die man sien die vis.
Die vis swem in die dam.

A

Die man sien die vis wat in die dam swem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

‘n Saamgestelde sin het twee…

A

werkwoorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Maak ‘n saamgestelde sin:
Anél bly in die bed.
Sy is siek.

A

Anél bly in die bed want sy is siek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Identifiseer die werkwoorde:

André sit voor die vuur want dit is koud buite.

A

sit

is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly