Manlik en Vroulik Flashcards
1
Q
onderwyser
A
onderwyseres
2
Q
vriend
A
vriendin
3
Q
seun
A
meisie of dogter
4
Q
man
A
vrou
5
Q
pa
A
ma
6
Q
oupa
A
ouma
7
Q
held
A
heldin
8
Q
slaaf
A
slavin
9
Q
kelner
A
kelnerin
10
Q
koning
A
koningin
11
Q
god
A
godin
12
Q
akteur
A
aktrise
13
Q
skrywer
A
skryfster
14
Q
verpleër
A
verpleegster
15
Q
neef
A
niggie