Meervoude Flashcards
1
Q
een oog
A
twee oë
2
Q
een oor
A
twee ore
3
Q
neus
A
neuse
4
Q
mond
A
monde
5
Q
tand
A
tande
6
Q
een haar
A
baie hare
7
Q
hand
A
hande
8
Q
been
A
bene
9
Q
voet
A
voete
10
Q
vinger
A
vingers
11
Q
straat
A
strate
12
Q
boom
A
bome
13
Q
trui
A
truie
14
Q
bestuurder
A
bestuurders
15
Q
jas
A
jasse
16
Q
winkel
A
winkels
17
Q
rower
A
rowers
18
Q
pet
A
pette
19
Q
‘n Woord wat met ‘n “o” eindig, kry ‘n …
A
’s (afkappings-s)
20
Q
kamera
A
kameras
21
Q
foto
A
foto’s
22
Q
serp
A
serpe
23
Q
muur
A
mure
24
Q
radio
A
radio’s
25
Q
Sekere woorde het nie ‘n meervoud nie. Soos …
A
melk suiker sout meel water
26
Q
Wat kan jy nie gebruik saam met ‘n woord wat nie ‘n meervoud het nie?
A
‘n
Gebruik “die” in plaas daarvan.
27
Q
pan
A
panne
28
Q
kar
A
karre
29
Q
bak
A
bakke
30
Q
pop
A
poppe
31
Q
bus
A
busse
32
Q
klok
A
klokke
33
Q
kat
A
katte
34
Q
tas
A
tasse
35
Q
liniaal
A
liniale
36
Q
plakkaat
A
plakkate
37
Q
droom
A
drome
38
Q
streep
A
strepe
39
Q
bal
A
balle
40
Q
baan
A
bane
41
Q
storie
A
stories
42
Q
mielie
A
mielies
43
Q
donkie
A
donkies
44
Q
hond
A
honde
45
Q
koei
A
koeie
46
Q
dier
A
diere