Bywoorde Flashcards

1
Q

Wat doen ‘n bywoord?

A

‘n Bywoord beskryf ‘n werkwoord.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n bywoord in Engels?

A

Adverb

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Identifiseer die bywoord:

Ek het vandag my mieliepitte geplant.

A

vandag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Identifiseer die bywoord:

Ek weet hulle gaan mooi groei.

A

mooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Identifiseer die bywoord:

Ek het weer die plante water gegee.

A

weer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Kies die korrekte bywoord:

Die meisie drink haar koffie (stadig / vinnig), want dit is baie warm.

A

stadig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Kies die korrekte bywoord:

Die eier bak (stadig / vinnig), want die pan is warm.

A

vinnig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Kies die korrekte bywoord:

Sit die melk in die yskas, want dit moet altyd (warm / koud) bly.

A

koud

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly