Punktuasie Flashcards
Elke sin begin met ‘n …
Hoofletter
‘n Sin eindig met ‘n …
. (punt)
‘n Vraagsin eindig met ‘n …
? (vraagteken)
‘n Bevel eindig met ‘n …
! (uitroepteken)
‘n Bevelsin begin met ‘n …
werkwoord
Gebruik ‘n komma tussen …
items in ‘n lys (bv. koop melk, brood en eiers)
As jy ‘n persoon of karakter se direkte woorde skryf, moet dit in … wees.
aanhalingstekens
bv. Jan het gesê: “Kom ons gaan speel.”
Punktueer die volgende sin:
susan se ouma se sal ons koekies bak
Susan se ouma sê: “Sal ons koekies bak?”
Punktueer die volgende sin:
Ek lees graag boeke oor reenboe en oorloe
Ek lees graag boeke oor reenboë en oorloë.
Punktueer die volgende sin:
Watter land in die wereld wil jy graag besoek
Watter land in die wêreld wil jy graag besoek?
Die skryfteken ^ is ‘n…
kappie
Die skryfteken op die e in ë is ‘n…
deelteken
Kappies en deeltekens help met…
uitspraak
bv. wêreld, skêr, geëet, koeël
‘n Sin begin altyd met ‘n hoofletter, maar wat as die sin begin met “ ‘n “?
‘n bly ‘n klein letter
die volgende woord kry die hoofletter
bv. ‘n Donderslag het my laat skrik.
Bring hoofletters en skryftekens aan:
het jan en koos vir hul neef piet steyn in durban gaan kuier
Het Jan en Koos vir jul neef, Piet Steyn, in Durban gaan kuier?
Hoofletters word gebruik vir die name van…
mense diere berge dorpe stede strate plase riviere provinsies lande dae van die week (Maandag) maande van die jaar
Bring hoofletters en skryftekens aan:
ben, was jy al by oom lukas en tannie Susan o die plaas leeukuil
Ben, was jy al by Oom Lukas en Tannie Susan op die plaas Leeukuil?
Bring hoofletters en skryftekens aan:
meneer nel van kortstraat gaan dinsdag 7 april in port elizabeth kuier
Meneer Nel van Kortstraat gaan Dinsdag, 7 April, in Port Elizabeth kuier.