Lydende Vorm Flashcards
1
Q
Kameelperd eet blare.
A
Blare word deur Kameelperd geëet.
2
Q
Sebra en Aap sing ‘n liedjie.
A
‘n Liedjie word deur Sebra en Aap gesing.
3
Q
Hulle dans ‘n dansie.
A
‘n Dansie word deur hulle gedans.
4
Q
Hulle maak horings.
A
Horings word deur hulle gemaak.
5
Q
Die diere met horings hou ‘n partytjie.
A
‘n Partytjie word gehou deur diere met horings.