Idiome Flashcards
‘n Groot mond hê
as iemand grootpraat
Geen ore hê nie
as iemand ongehoorsaam is
Hande uit die mou steek
as iemand hard werk
‘n Blou Maandag
‘n slegte dag
Die appel val nie ver van die boom nie
die kind aard na sy / haar ouers
Iemand ‘n poets bak
To play a prank on someone
Om beenaf te wees
om verlief te wees
Boontjie kry sy loontjie
kry wat jy verdien
Iemand om die bos lei
To deceive someone
Op die draad sit
kan nie besluit nie
Vir iemand duim vashou
Hoop dat die met iemand goed gaan
Goedkoop is duurkoop
Iets lyk dalk soos ‘n winskopie, maar uiteindelik kos dit jou meer geld
Alle grappies op ‘n stokkie
Die tyd vir grappies is nou verby
Die dag is nou op sy rug
Die dag is verby
Geld groei nie op my rug nie
Ek werk swaar vir my geld