Via Afrika LW - H1: Die Chemie van Lewe Flashcards
Wat se elemente maak water op?
1 Suurstof(O) en 2 waterstof (hydrogen - H) molekules
Wat se elemente maak tafelsout op?
1 Natrium (Na) + 1 Chloor (Cl) molekule
Wat se elemente maak metaangas op?
4 Waterstof (H) + 1 Koolstof (C) molekule
Wat se elemente maak koolstofdioksiedgas op?
2 Suurstof (O) molekules + 1 Koolstof (C) molekule
Wat se elemente maak glukose op?
12 waterstof (H) molekules + 6 suurstof(O) molekules + 6 Koolstof
Wat is Anograniese stowwe en waar word dit gevorm?
Anorganiese stowwe is ‘n groep chemikalieë wat koolstof bevat. Hulle vorm in lewende organismes as deel van metabolisme, in metaboliese reaksies.
Noem 6 voorbeelde van organiese verbindings.
Koolhidrate (bv, glukose, fruktose, sukrose, maltose, stysel), lipiede, protiene, hormone, nukleiensure, vitamiene, ko-ensieme.
Noem 6 voorbeelde van anorganiese verbindings
Stikstof, suurstof, water, koolstofdioksied, swaeldioksied, natriumchloried
Hoe ontstaan anorganiese stowwe?
Ontstaan deur natuurlike geofisiese prosesse wat in die natuur voorkom.
Hoe ontstaan organiese stowwe?
Ontstaan weens chemiese reaksies wat in lewende organismes voorkom.
Wat is van die makroelementee wat mense benodig?
Natrium (Na), Kalium (K), Kalsium (Ca), Fosfor (P)
Wat is die funksie van makroelement Natrium (Na) in die liggaam?
Lei senuwee-impulse, help spiere om saam te trek en ontspan, en handhaaf die behoorlike balans van water en minerale deur dit te reguleer.
Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan Natrium (Na) in die liggaam?
Senuprobleme, waterretensie, hoe bloedduk, osteoporose.
Wat is die funksie van makroelement Kalium (K) in die liggaam?
- Handhawing van normale bloeddruk.
- Die oordrag van senuwee-seine tussen organe.
- Beheer spiersametrekkings.
- Verseker optimale waterbalans binne die stelsel.
- Balanseer pH in die liggaam tussen suurheid en alkaliniteit.
Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan Kalium (K) in die liggaam?
Moegheid, spierswakheid, krampe, stadige reflekse, onreelmatige hartklop, veranderings in gemoedstemming, droe vel en aknee, verhoogde urienproduksie
Wat is die funksie van makroelement Kalsium (Ca) in die liggaam?
Versterkte bene en spierfunksie
Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan Kalsium (Ca) in die liggaam?
Osteoporose, onreelmatige hartklop, spierspasmas.
Wat is die funksie van makroelement Fosfor (P) in die liggaam?
Versterk bene, energieproduksie, struktureer fosfolipiede in selmembrane, DNA, RNA , ATP
Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan Fosfor (P) in die liggaam?
Spierdisfunksiem senuweedisfunksie, osteoporose
Wat is die funksie van mikroelement yster (Fe) in die liggaam?
Produseer hemoglobien, deel van ensiemfunksie, energieproduksie
Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan yster (Fe) in die liggaam?
Anemie, lusteloosheid
Wat is die funksie van mikroelement Jodium (I) in die liggaam?
Produseer die hormoon tiroksien en hou metabolisme in stand.
Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan Jodium (I) in die liggaam?
Hipotiroidisme, goiter (kropgeswel), kretinisme, en verstandelike gestremdheid, asook maag en bors kanker.
Wat se tipe mineraakelemente het plante nodig?
Koolstofdioksied, water, nitraat, fosfaat, kalium, kalsium, en sander soute.
Noem 7 Makromineraalelemente wat plante nodig het
stikstof (N), fosfor (P),
kalium (K), kalsium (Ca), magnesium (Mg), swael (S) en yster (Fe)
Stikstof (N) word deur die ______as __________ (NO3-) uit die grond opgeneem. Fosfor (P) word as _______ opgeneem.
wortels. nitraat (NO3-). fosfate
Noem 7 mikromineraalelemente wat plante nodig het.
Boor (B), koper (Cu), yster (Fe), chloor (Cl), mangaan (Mn), molibdeen (Mo) en sink (Zn).
Verduidelik waarom misstowwe vir landbou belangrik is.
Misstowwe verskaf plantvoedingvir korrekte grondvrugbaarheid waar jare se boerdery of oorbenutting voedingstowwe uitgeput het. Dit is die doeltreffendste manier om oeste by gewasse, die gehalte van kos en voer te verbeter.
Wat is die belangrikste voedingstowwe in kunsmis?
Stikstof (N), Fosfor (P), Kalium (K)
Noem ‘n paar organiese vorms van nitrate wat stikstof (N) verskaf?
plantmateriaal, mis, riool, afvalvoedsel of baie stikstofhoudende organiese verbindings
Noem ‘n paar anorganiese vorms van nitrate wat stikstof (N) verskaf?
nitrate of ammoniak
Noem ‘n paar organiese vorms van fosfate wat fosfor (P) verskaf?
plantreste, mis, riool, voedselafval.
Noem ‘n paar anorganiese vorms van fosfate wat fosfor (P) verskaf?
fosfaat of superfosfaat
Wat is humus?
Humus is donker, organiese materiaal wat in grond vorm wanneer plant- en dieremateriaal verval
__________ bemesting kan natuurlike vrugbaarheid herstel.
Organiese.
Die beweging van water loog ________ uit die grond en laat dikwels te min vir die gesonde groei van plante agter.
fosfaat.
Groot hoeveelhede bemesting gaan verlore deur die afloop van ____________ en uitloging na ___________.
oppervlakwater. grondwater.
Wat is eutrofikasie
‘n Natuurlike proses van voedingstofverryking wat veroorsaak dat mikro-organismes vinnig groei en die suurstofvoorrraad in water uitput
Wanneer vind eutrofikasie plaas?
Eutrofikasie vind plaas wanneer stikstofryke verbindings in kunsmis afloop en ’n gebrek aan suurstof in waterliggame veroorsaak, veral in kusgebiede.
Wat se effek het eutrofikasie op die water?
Die water word troebel en verkleur, en dit veroorsaak verlaagde fotosintese en lae temperature, wat veroorsaak dat min plante en diere nie daarbinne kan leef weens ‘n tekort aan suurstof, maar lei tot groot bevolking van alge en bakteriee.
Verduidelik hoe uitloging en eutrofikasie plaasvind.
Uitloging is die verwydering van voedingstowwe uit die grond deur die beweging van water. Die voedingstowwe beweeg deur die grond na die ondergrondse watermassaa en dus nie beskikbaar om plante te laat groei nie.
Eutrofikasie van watermassas kom voor wanneer voedingstowwe uit landerye en die grond gespoel word. Die bewegende water loop oor die grond tot in watermassas. Daar hoop dit op en put die suurstof uit, wat daartoe lei dat plante en diere in die water stref.
Na watse kleur sal die jodiumoplossing verander as stysel positief is?
Blouswart kleur
Verduidelik, met voorbeelde, die verskil tussen monosakkariede, disakkariede, polisakkariede.
Monosakkariede is die mees eenvoudigste vorm van suiker, die is enkel suikermolekules, soos bv glukose, fruktose, en galaktose.
Disakkariede is waar twee sukermolekules vebindding vorm, soos bv, Surkose (glucose + fruktose), laktose (galaktose + gluKose), Maltose (bestaan uit 2 glukose).
Polisakkariede is wanneer meer as twee suikermolekules ‘n verbinding vorm, soos bv, stysel, sellulose, en glikogeen.
Waaruit bestaan lipiede?
Dit is organies en dit bestaan uit een gliserolmolekule wat aan drie vetsuurmolekules verbind is.
Omskryf versadigde lipiede (Saturated Lipid/fat)
Dit is van diere afkomstig, is vastestowwe, en het
enkelbindings tussen atome; voorbeelde: varkvet en botter
Omskryf onversadigde lipiede (Unsaturated Lipid/Olies)
Dit is van plante afkomstig, is vloeistowwe, en het
dubbelbindings tussen party van die atome (mono-onversadigde en poli
onversadigde lipiede); voorbeelde: olyfolie, lewertraan, sonneblomolie en margarien
Waarvoor word lipiede gebruik in lewende organismes?
- Struktuur te versaf as fosfolipiede in selmembrane.
- Voedingstowwe en vitamiene te absorbeer.
- Energie te stoor.
- Insoleer die liggaam om hitteverlies te voorkom.
- Beskerm organe teen skok en beweging.
- Water te verstaf en op te breek.
- Verskaf waterdigting
Hoe verskil vette en olies van mekaar?
Vette is versadigde lipiede, is enkelbingdings, en is vaste stowwe.
Olies is onversadigde lipiede, hulle is partykeer dubbekbindingd, en is vloeistowwe.
Wat is cholesterol?
Cholesterol is ’n lipied (sterol); dit word deur liggame gemaak en gebruik om gesond
te bly.
Wat is die funksie van cholesterol in die liggaam?
Die struktuur van selmembrane te bou, hormone soos estrogeen, testosteroon en adrenale hormone te produseer, help jou metabolisme om doeltreffend te werk, byvoorbeeld, cholesterol is noodsaaklik vir jou liggaam om vitamien D te produseer.
Wat is die drie soorte cholesterol wat jy in jou liggaam vind.
- Laedigtheid-lipoproteien (LDL / slegte cholesterol)
- Hoedigtheid-lipoproteien (HDL / goeie cholesterol)
Trigliseriede
___________ dra cholesterol deur die liggaam aangesien dit nie in bloed opgelos kan word nie.
Lipoproteïene.
Wanneer jy vet eet, skakel die ________ dit om na ’n lipoproteïen, wat as ___________________ deur die liggaam gedra word
lewer. laedigtheid lipoproteïen (LDL).
Plaak is ’n dik aanpaksel wat slagare vernou en hard maak - Wat word hierdie toestand genoem?
Atreosklerose
Wat is trigliseriede?
Trigliseried is ’n vet wat in die liggaam gemaak word.
Verduidelik wat hoë vlakke van trigliseried is die liggaam verooraak.
Hoë vlakke in die bloed word veroorsaak deur oorgewig, ’n hoëkoolhidraat-dieet, geen oefening, rook en te veel alkohol drink
Mense met hoë trigliseriede het dikwels ’n hoë ________-vlak en ’n lae _________-vlak. Baie ontwikkel hartsiektes en/of diabetes.
LDL. HDL.
Wat bepaal jou totale cholesteroltelling en hoe kan dit bepaal word?
Die twee soorte lipiede, HDL en LDL, tesame met trigliseriede en genetiese LDL, maak jou totale cholesteroltelling uit. Dit kan deur ’n bloedtoets bepaal word.