Biosfeer tot ekostelsels Flashcards

1
Q

Wat is ekologie?

A

Ekologie is die studie van die interaksies tussen lewende organismes en hul omgewing. Dit fokus op hoe organismes met mekaar, asook met hul fisiese en chemiese omgewing, in wisselwerking tree om ekosisteme te vorm en te onderhou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n ekoloog?

A

‘n Wetenskaplike wat ekoligie bestudeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die biosfeer en hoe ver strek dit?

A

Die deel van die aarde waar mense en ander organismes kan leef, word die biosfeer genoem. Dit strek tot 5 000m bo seespieel en ongeveer 8 000m onder seespieel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waaruit bestaan die biosfeer?

A

Atmosfeer, litosfeer, en hidosfeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Beskryf die terme atmosfeer.

A

Die atmosfeer is die laag van gasse wat die aarde omring en dit beskerm teen die son se sterk sonstrale. Dit bestaan uit verskillende gasse, soos stikstof, suurstof, argon, koolstofdioksied, en waterdamp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die vyf hooflae van die atmosfeer et hul unieke eienskappe?

A

Troposfeer: Die laag naaste aan die aarde, waar die meeste van ons weerpatrone voorkom. Dit is waar ons asemhaal, en dit strek tot sowat 10 km bo die grond.

Stratosfeer: Bo die troposfeer en strek tot ongeveer 50 km hoog. Die osoonlaag is hier, wat die aarde beskerm teen skadelike UV-strale van die son.

Mesosfeer: Hier breek meteore op wanneer hulle die aarde se atmosfeer binnekom. Hierdie laag strek tot ongeveer 85 km.

Termosfeer: Die lae atmosfeerlae is baie dun hier. Die temperatuur kan baie hoog wees weens direkte blootstelling aan die son se straling. Die termosfeer strek tot ongeveer 600 km.

Eksosfeer: Die buitenste laag, waar gasse soos waterstof en helium voorkom. Dit meng geleidelik met die ruimte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Beskryf die terme litosfeer

A

Die litosfeer is die buitenste, soliede laag van die aarde wat bestaan uit die aardkors en die boonste deel van die mantel. Dit is die rotsagtige laag waarop ons leef en waarin ons plante, berge, kontinente en oseaanbodems gevind word. Die litosfeer is sowat 100 km dik en is verdeel in tektoniese plate, wat stadig beweeg as gevolg van die hitte in die onderliggende lae van die aarde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat word deru die litosfeer verskaf?

A

Die litosfeer verskaf grond en minerale wat noodsaaklik is vir die bestaan van lewe, insluitend waterbronne, minerale en fossielbrandstowwe wat ons gebruik vir energie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Beskryf die terme hidrosfeer

A

Die hidrosfeer verwys na al die water op, onder, en bo die aarde se oppervlak. Dit sluit al die oseane, riviere, mere, damme, grondwater, gletsers, ysberge en selfs waterdamp in die atmosfeer in. Die hidrosfeer dek sowat 71% van die aarde se oppervlak en is noodsaaklik vir alle vorme van lewe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die hoof funksie van die hidrosfeer?

A

Om lewe op aarde te ondersteun, klimaat en weer reguleering, asook voedsel- en hulpbronvoorsiening

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ‘n bioom?

A

‘n Groot gebied met sekere klimaat, spesies plante en diere.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is ‘n biologiese gemeenskap?

A

Al die bevolkings van verskillende spesies op een plek, byvoorbeeld bevolking met leeus, impalas, voels, doringbome en ander plante wat in ‘n gebied op mekaar inwerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is ‘n ekosisteem?

A

Gemeenskappe met plante en diere wat met mekaar en met hulle nielewende omgewing in wisselwerking tree. Byvoorbeeld al die plante, diere, grond, water, tempratuur, lig en ander nielewende dinge.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is ‘n bevolking?

A

‘n Groep organismes van dieseflde spesie wat op dieselfde tydstip in ‘n spesifieke gebied leef, byvoorbeeld alle leeus wat in een trop woon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is ‘n organisme?

A

‘n Enkele vorm van lewe, byvoorbeld een impala.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is ‘n habitat?

A

Die plek waar die organisme leef

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wat is ‘n nis?

A

Nis is die rol wat die organsime speel waar dit leef.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat is ‘n spesie?

A

‘n spesie is ‘n groep organismes van dieselfde soort wat met mekaar kan teel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat is suurreen?

A

Suurreen (ook bekend as “suurstofreën”) verwys na reën met ‘n lae pH-waarde, wat suur is as gevolg van die teenwoordigheid van sekere besoedelende stowwe in die atmosfeer. Dit word veroorsaak wanneer chemikalieë soos swaeldioksied (SO₂) en stikstofoksiede (NOₓ) in die atmosfeer vrygestel word (gewoonlik deur die verbranding van fossielbrandstowwe). Hierdie gasse reageer met waterdamp in die atmosfeer en vorm swaelsuur (H₂SO₄) en salpetersuur (HNO₃), wat dan met die reën na die aarde terugval.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Hoe kan die vrystelling van swaeldioksied in die atmosfeer die hidrosfeer en litosfeer beinvloed?

A

Voertuie besoedel die atmosfeer deur koolstofdioksied en swaeldioksied in die lug vry te stel. Hierdie twee verbindings kan in die atmosfeer met waterdamp kombineer om swaelsuur en koolsuur te vorm. Dit val terug na die aarde as suurreen en kan plante beskadig. Dit bereik ook die hidrosfeer omdat reenwater inriviere en uiteindelik in die oseane invloei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

UIt watter ekostelsels bestaan biome?

A

Akwatiese (water) en terrestriele (aarde)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

In watter twee dele kan akwatiese biome verdeel word?

A

Mariene (soutwater omgewings) en varswatertipes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Noem vyf voorbeelde van mariene biome?

A

Sandstrande, rotsagtige kuste, koraalriwwe, bentiese beddings (seebodem), Pelagiese sone (oop diepsee)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Wat is sandstrande?

A

Sandstrande het ‘n bewegende laag sand wat voortdurend deru golwe en strome verander word. Dit is die sone waar die oseaan die land ontmoet en word die tussengetysone genoem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Verduidelik die terme rotsagtige kutse

A

Rotsagtige kusse verwys na kuslyne wat bestaan uit harde, rotsagtige materiale soos graniet, sandsteen, en kalksteen. Hierdie tipe kusse is die resultaat van erosieprosesse oor lang tydperke, waar golwe, getye, en wind die sagte dele van die kuslyn weggevreet het, wat die harder rotslae blootstel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Verduidelik die terme koraalriwe

A

Koraalriwwe is mariene ekosisteme wat hoofsaaklik bestaan uit die skelette van klein seediertjies genaamd koraalpoliepe. Hierdie poliepe skei kalsiumkarbonaat (CaCO₃) af, wat met verloop van tyd verhard en strukture skep waar nuwe koraalpoliepe vestig en die rif uitbrei. Koraalriwwe word dikwels die “reënwoude van die see” genoem, aangesien hulle ‘n ongelooflike biodiversiteit huisves.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

Waar kom koraalriwwe voor?

A

Koraalriwwe kom meestal voor in warm, vlak, skoon seewater in tropiese gebiede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
28
Q

Verduidelik die terme strandmere

A

Strandmere is die plek waar riviere en die see ontmoet - waar vars water en soutwater bymekaar kom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
29
Q

Verduidelik die terme vleilande

A

Vleilande is gebiede met moerasagtige grond , of grond wat met vlak laag wateer bedek is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
30
Q

Waarom is vleilande belangrik?

A

Vleilande beheer vloede deur vloedwater te vertraag deur as reuse, vlak bakke te dien.

Dit filter water wat die watergehalte verdeter deur sedimente.

31
Q

In watter sewe aard- of teretriele biome is Suid Afrika verdeel?

A

Savanne, grasvlakter, Nama-Karoo, sukkulente Karoo, funbos, woude, en boslandskap

32
Q

Waarna verwys die terme Savannebioom?

A

Die savannebioom verwys na ‘n tipe ekosisteem wat gekarakteriseer word deur ‘n groot vlaktes van graslande, onderbreek deur enkele bome en struike, wat oorwegend in tropiese en subtropiese streke voorkom. Savannes het dikwels ‘n seisoenale reënval, met lang droë tye en korter periodes van reën.

33
Q

Verduidelik die terme grasvlaktebioom

A

Die grasvlaktebioom is ‘n ekosisteem wat oor groot vlaktes van graslande strek. Dit word gekarakteriseer deur ‘n oorvloed van gras, met min bome en struike, en het dikwels ‘n seisoenale reënval. Grasvlaktes is een van die wêreld se belangrikste biome, wat ‘n verskeidenheid diere- en plantspesies ondersteun, maar dit is ook kwesbaar vir veranderinge wat deur menslike aktiwiteite en klimaatsverandering veroorsaak word.

34
Q

Verduidelik die terme Nama-Karoo-bioom

A

Die Nama-Karoo-bioom is ‘n semi-droë ekosisteem wat hoofsaaklik in Suid-Afrika voorkom, veral in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, en Oos-Kaap. Dit is ‘n gebied wat gekarakteriseer word deur laag reënval, droë toestande, en ‘n mengsel van grasland en struike. Die Nama-Karoo is een van die boshitte biomes wat oor ‘n groot deel van Suid-Afrika strek.

35
Q

Verduidelik die terme sukkulente karro-bioom

A

Die Sukkulente Karoo-bioom is ‘n droë en unieke ekosisteem in Suid-Afrika en Namibië, wat bekend is vir sy buitengewone verskeidenheid vetplante (sukkulente), wat aangepas is om in die droë klimaat van hierdie streek te oorleef. Hierdie bioom beslaan ‘n groot deel van die Wes- en Noord-Kaap en is een van die wêreld se biodiversiteit-hotspots, met baie plantspesies wat endemies is (nêrens anders in die wêreld voorkom nie).

36
Q

Verduidelik die teme fynbosbioom

A

Die fynbosbioom is ‘n unieke en biodiversiteit-ryk ekosisteem wat oorwegend in die Wes-Kaap van Suid-Afrika voorkom. Dit maak deel uit van die Kaapse Floristiese Koninkryk, wat een van die wêreld se ses plantkoninkryke is en die kleinste, maar mees diverse plantkoninkryk op aarde. Fynbos word gekenmerk deur digte, struikagtige plantegroei met ‘n groot verskeidenheid spesies wat spesifiek aanpas by die streek se klimaat en grondtoestande.

37
Q

Verduidelik die terme woudbioom

A

Die woudbioom is ‘n tipe ekosisteem wat gekenmerk word deur ‘n groot konsentrasie van bome en ander plantegroei. Woude kom wêreldwyd voor en wissel in tipe en klimaat, maar het oor die algemeen hoë reënval en ‘n ryk biodiversiteit. Woude speel ‘n belangrike rol in die regulering van die wêreld se klimaat en die ondersteuning van verskeie plant- en dierspesies.

38
Q

Verduidelik die terme boslandskapbioom

A

‘n Boslandskapbioom is ‘n tipe ekosisteem wat gekarakteriseer word deur ‘n oorvloed van bome en ander plante, wat die meerderheid van die landoppervlak bedek. In hierdie bioom kom verskeie soorte plante, diere en mikro-organismes voor wat aangepas is om te oorleef in die spesifieke klimaatstoestande van die area.

39
Q

Wat is ‘n terratium?

A

Kunsmatige ekostelsel

40
Q

Uit watter twee dele bestaan ‘n ekostelsel?

A

Biotiese faktore en abiotiese faktore

41
Q

Wat word bedoel met die terme biotiese faktore?

A

Dit is die lewende organismes wat in ‘n ekostelsel voorkom soos plante, diere en ander mikroorganismes

42
Q

Wat word bedoel met die terme abiotiese faktore?

A

Dit is die nielewende dele van ‘n ekostelsel soos die grond, water, tempratuur, en sonlig.

43
Q

Hoe beinvloed abiotiese faktore die ekostelsel?

A

Die abiotiese faktore beinvloed die plante wat in ‘n ekostelsel kan groei, wat bepaal die tipe diere wat daar kan leef. Dit bepaal weer die gemeenskap se struktuur en hoe die ekostelsel funksioneer.

44
Q

Noem die drie groepe waarna lewende organismes gegroeppeer word ne galng van hoe hulle hul kos kry

A

Produsente (outotrowe), verbruikers (heterotrowe), en ontbinders (saprofiete).

45
Q

Beskryf produseerders

A

Organismes wat hulle eie voedsel kan maak deur middel van fotosintese.

46
Q

Watter stowwe wat in die omgewing voorkom gebruik produseerders om hul voedsel mee te maak?

A

koolstofdioksied (CO2), water (H2O), en sonlig word gebruik tydens fotosintese om glukose in plante te vorm.

47
Q

Wat is die drie groepe waarvolgens plante geklassifiseer word na gelang van waar hulle groei?

A

Hidrofiete, mesofiete, en xerofiete.

48
Q

Beskryf die terme verbruikers

A

Organismes wat nie hulle eie kos kan maak nie maar kos moet eet - heterotrowe

49
Q

In watter drie groepe word verbruikers verdeel?

A

Primere verbruikers (herbivore) , sekondere verbruikers (karnivore), tersiere verbruikers (karnivore)

50
Q

Beskryf die terme ontbinders

A

Organismes wat hulle energie kry deur dooie plante en diere se liggame asook diere-afval af te breek - saprofiete.

51
Q

In watter drie groepe kan abiotiese faktore in geklassifiseer word?

A

fisiografiese faktore, edafiese faktore, en fisiese faktore

52
Q

Beskryf die terme fisiografiese faktore in ‘n eksetelsel

A

Dit het te doen met die posisie en vorm van die gebied. Dit sluit in - helling, aansig, hoogte bo seespieel. Byvoorbeeld, dit le op ‘n skuinste wat oos kyk en is x m bo seespieel

53
Q

Beskryf edafiese faktore in ‘n ekostelsel

A

Die verwys na die tipe grond.

54
Q

Wat kan die grond in die edafiese faktore beinvloed?

A

Die pH-vlak (suurheid vs alkalies), humusinhoud (teenwoordighied van dooie en verrottende plant- en dierematerie), grondtekstuur (tipes grond - sand, klei, of leem), grondlug ( die ruimtes tussen grondpartikels wat nie met water gevul is nie, maar wat suurstof dra)

55
Q

Wat is fisiese faktore wat die ekostelsels beinvloed?

A

Sonlig, tempratuur, en water beskikbaarheid

56
Q

Wat is fotoperiodisme?

A

Beskryf ‘n organismes se reaksie op die lengte van dag en nag.

57
Q

Wat kan koudbloedige organismes nie doen nie?

A

Koudbloedige organismes kan nie hulle eie liggaams tempratuur reguleer nie. Net warmbloedige organismes kan liggaams tempratuur reguleer

58
Q

Hoe kry en verloor plante water?

A

PLante kry water deur hulle wortels en verloor dit deur transpirasie

59
Q

Hoe kry en verloor dier water?

A

Deur om water te drink en verloor die deur sweet, uitskeiding en asemhaling.

60
Q

Waarom het planet water nodig?

A

Plante het water nodig om voedingstowwe in selle te absorbeer en vir fotosintese.

61
Q

Waarom het diere water nodig?

A

om voedingstowwe in selle op te neem, spysvertering, bloedplasma en uitskeiding.

62
Q

Hoe is plante aangepas om in droe gebiede te oorleef?

A

Wasagtige kutikula, kurk op die stingel, dorings, vlak wortelstelsel met baie vertakkings, dik wortel, stingel, en blare, klein blare

63
Q

Hoe is plante aangepas om in akwatiese toestande te oorleef?

A

Groot plat blaarskywe, talle huidmondjies op boonste oppervlak van blaar, wasagtige kutikula, min of geen xileem, groot lugspasies tussen selle om plant te laat dryf.

64
Q

Wat is die verskillende soort gasse in die atmosfeer?

A

Suurstof, koolstofdioksied, stifstof, waterdamp

65
Q

Hoe werk energievloei in die natuur?

A

Die energie in ekostelsels kom van die son en vlei slegs in een rigting: na produseerder, na verbruikers, na ontbinders.

66
Q

Wat is die drie tipes voedselpiramides?

A

energiepiramide, biomassapiramide en piramide van getalle.

67
Q

Hoe word koolstofdioksied in die omgewing vrygestel?

A

plante en diere stel koolstofdioksied tydens respirasie vry. Soos dooie plant- en diermaterie afbreek word koolstofdioksied ook vrygestel.

68
Q

Wat is die vier stappe van die stikstof siklus?

A

Stikstofbindende bakteriee, weerligflitse, nitrifirserende bakteriee, dentrifiserende bakteriee

69
Q

Wat is stikstoffiksasie?

A

Stikstoffiksasie is die proses waardeur stikstofgas (N₂) in die atmosfeer omgeskakel word na ammoniak (NH₃) of ammonium (NH₄⁺) deur stikstoffikserende bakterieë of weerlig, sodat dit deur plante opgeneem kan word.

70
Q

Wat gebeur tydens nitrifikasie?

A

Tydens nitrifikasie verander nitrifiserende bakterieë ammoniak (NH₃) of ammonium (NH₄⁺) eers na nitriet (NO₂⁻) en dan na nitraat (NO₃⁻), wat maklik deur plante opgeneem kan word.

71
Q

Wat is assimilasie in die stikstofsiklus?

A

Assimilasie is die proses waardeur plante nitraat (NO₃⁻) uit die grond opneem en gebruik om proteïene en nukleïensure te maak. Diere verkry stikstof deur plante of ander diere te eet.

72
Q

Wat is amonifikasie?

A

Amonifikasie is die proses waardeur ontbindingsbakterieë dooie organiese materiaal afbreek en ammoniak (NH₃) of ammonium (NH₄⁺) in die grond vrylaat.

73
Q

Wat is denitrifikasie?

A

Denitrifikasie is die proses waardeur denitrifiserende bakterieë nitraat (NO₃⁻) in die grond terug omskakel na stikstofgas (N₂), wat in die atmosfeer vrygestel word, en voltooi so die stikstofsiklus.

74
Q

Beskryf die terme Stikstofsiklus

A

Die stikstofsiklus is die proses waardeur stikstof in verskillende vorme beweeg tussen die atmosfeer, grond, water en lewende organismes. Dit is ‘n biogeochemiese siklus wat verseker dat stikstof, ‘n noodsaaklike bousteen vir proteïene en DNA, herwin en beskikbaar gemaak word vir die groei van plante, diere en ander organismes.