Hoofstuk 7.4 - Groepstate Hoofstuk 6 Flashcards
Klassifikasie m.b.t. Dividende
Kummulatief
•Agterstallige dividende hou aan alkumuleer totdat dit ten volle uitbetaal word
•Neem altyd aan dividende is kummulatief indien anders gespesifiseer
Nie-kummulatief
• Dividende wat nie uitbetaal word nie, akkumuleer nie, dus is aandeelhouers nie geregtig op vorige jare se devidende nie
Bepaling van belang in wins t.o.v. Voorkeuraandele:
Voorkeureis op wins is beperk tot voorkeurdividende
Gewone aandeelhouers belang dis beperk tot wins na voorkeurdividend
Agterstallige voorkeurdividende
Kumulatief:
•Agterstallige voorkeurdividende eerste betaal voordat gewone dividende betaal word;
Op konsolidasie:
Pad hudige jaar se wins/verlies aan met agterstallige dividende en deel dan toe in relevante verhouding
Voorkeuraandele cum dividende?
Die reg tot die huidige en toekomstige dividende is ingesluit by die aankoop van aandele en dus is die aankoper geregtig op die dividende
Voorkeuraandele ex regte
Die huidige jaar se dividende is uitgesluit uit die transaksie van aandele, dus is die verkoper steeds geregtig op die dividende en nie die koper nie