Hoofstuk 7.2 - Groepstate Hoofstuk 4 Flashcards
Hantering van reserwes met datum van verkryging
Nie verdeel baar vir groep nie;
Vorm deel van ekwiteit wat met verkryging uitgeskakel word;
Dt Aandelekapitaal (S)(SVE)
Dt Behoue verdienste - begin van die jaar (S)(SVE)
Kt NBB (SFP)
Kt Belegging in S Ltd (P)(SFP)
Hantering van reserwes na datum van verkryging
Verdeelbaar vir groep;
Hoe word dividende hanteer?
3 gevalle:
• Filiaal maak geen oorsiening en is nie van plan om voorsiening van dividende te maak nie;
- Filiaal het dividende fisies verklaar en betaal;
- Dividende is verklaar, maar beidie filiaal en moeder moet nog voorsiening daarvoor maak
Geval 1: Filiaal maak geen voorsiening en is nie van plan om voorsiening vir dividende te maak nie:
Geen konsolidasie joernaal nie
Geval 2: Dividende is reeds fisies verklaar en betaal
In P Ltd se afsonderlike rekords: (80% belang)
Dt Bank (SFP) R2 400
Kt Dividende ontvang(W/V) R2 400
In S Ltd se afsonderlike rekords:
Dt Dividende betaal (SVE) R3 000
Kt Bank (SFP) R3 000
Pro-forma joernale:
Dt Dividende ontvang (P)(W/V) 2 400
Dt NBB (SFP) 600
Kt Dividende betaal (S)(SVE) 3 000
Geval 3: Dividende is verklaar, maar nog nie betaal nie, dus beide het nog net voorsiening gemaak
Dieselfde as geval 2 in afsonderlike rekords;
Pro-forma joernale:
Dt Dividende ontvang (P)(W/V) 2 400
Dt NBB(SFP) 600
Kt Dividende betaal (S)(SVE) 3 000
Dt Aandeelhouers vir dividende (SFP) 2 400
Kt Lopende rek: P Ltd (SFP) 2 400
Dt Lopende rek: P Ltd (SFP) 2 400
Kt Lopende rek: S Ltd (SFP) 2 400
Intergroep lenings Pro-forma joernale
P leen aan S:
Dt Lening vanaf P Ltd (S)(SFP)
Kt Lening aan S Ltd (P)(SFP)
S leen aan P:
Dt Lening vanaf S Ltd (P)(SFP)
Kt Lening aan P Ltd (S)(SFP)