Hoofstuk 6 - IFRS 15 Flashcards

1
Q

Identifiseering van die kontrak: indien by die begin van die kontrak daar voldoen word aan kriteria par. 9:

A

Entiteit oorweeg nie weer kriteria nie; tensy

Aanduiding van beduidende verandering in feite en omstandighede, stop dan inkomste erken

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Identifiseering van die kontrak: indien by die begin van die kontrak daar nie voldoen word aan kriteria van par. 9 nie:

A

Entiteit gaan voort om kontrak te oorweeg;

Bepaal of kriteria later nagekom word;

Indien kriteria nie later nagekom word nie, word vergoeding slegs as inkomste erken indien:
• Entiteit het geen verdere verpligtinge om goedere/dienste oor te dra na kliënt nie; en
• Alle of beduidend alle vergoeding vanaf kliënt is ontvang en nie terugbetaalbaar nie; OF

•Kontrak is beëindig en vergoeding is ontvang en nie terugbetaalbaar nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly