Hoofstuk 14 - IAS 40 Beleggingseiendom Flashcards

1
Q

Klassifikasie van eiendom

A

Eiendom = grond en geboue, kan onder verdeel word in 3 kategorieë:

  • IAS 2: Voorraad = gehou om te verkoop;
  • IAS 16: EAT = eienaargeokkupeerd;
  • IAS 40: Beleggingseiendom = kapitaalappresiasie/ word uitverhuur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly