Hoofstuk 2 - IAS 23 Leenkoste Flashcards
Wat is leenkoste?
Rente en ander kostes wat onderneming in verband met leen van fondse aangaan
Wanneer word leenkoste gekapitaliseer?
Indien regstreeks toeskryfbaar aan verkryging, konstruksie of vervaardiging van ‘n kwalifiseerende bate, vorm dit deel van die koste van die bate;
Kapitaliseer @ kosprys indien toeskryfbaar is aan kwalifiseerende bate, mits die koste sal lei tot toekomstige ekonomiese voordele en koste betroubaar geraam kan word;
Indien nie deel van koste van bate vorm nie, erken as uitgawe
Wat is ‘n kwalifiseerende bate?
Is ‘n bate wat noodwendig ‘n aansienlike tydperk neem om gereed te kry vir beoogde gebruik of verkoop;
Bv. Wyn, ontasbare bates, ens.
Regstreeks aan verkryging, konstruksie of produksie van kwalifiseerende bate beteken?
Kostes wat vermy sou gewees het indien die besteding vir die kwalifiseerende bate nie aangegaan was nie
Wat is Spesifieke fondse?
Is leenkostes aangegaan vir ‘n spesifieke bate, bv. Lening by bank
Leenkoste wat gekapitaliseer word =
Werklike leenkoste gedurende die tydperk van daardie lening aangegaan - enige inkomste verkry uit tydelike belegging van surplusfondse van daardie lening, m.a.w. Rente betaal - rente ontvang.
Wat is Algemene fondse?
Leenkoste wat gekapitaliseer word = Kapitalisasiekoers x besteding x termyn;
Kapitalisasiekoers = geweegde gemiddelde van leenkoste, dus = (entiteit se leenkoste/lenings uitstaande gedurende die tydperk), spesifieke lenings uitgesluit;
Wat is Algemene fondse?
Vervolg
Besteding = Net dié wat betaling van kontant, oordrag van ander bates of aangaan van rentedraende laste tot gevolg het. Opgelope besteeding aan begin van termyn + geweegde besteding tydens huidige termyn;
Verminder besteding met enige vorderingsbetalings en toelae (staatstoekennings) wat in verband met die bate ontvang is;
Redelike beraming van besteeding is normaalweg = gemiddelde drabedrag van bate gedurende die tydperk, leenkoste voorheen gekapitaliseer ingesluit
Wat is Algemene fondse?
Vervolg
Kontrole
Leenkoste gedurende tydperk gekapitaliseer = leenkoste gedurende tydperk aangegaan
Verskillende tipes Besteding?
Op eerstdag van tydperk =
Saldo + (besteding x12/12);
Op laaste dag van tydperk =
Saldo + (besteeding x 0/12);
Op ‘n spesifieke datum, bv 1/04/09 =
Saldo + (besteding x 9/12);
Gelykmatig gedurende tydperk =
Saldo + (besteding + 0)/2
Indien beide spesifieke lening en algemene lening bestaan?
Kapitaliseer algemene lening sodra gemiddelde besteding > spesifieke lening is