Hoofstuk 11 - IAS 28 Geassosieerdes Flashcards
Beleggins in maatskappye:
•Belegging < 20%:
Geen invloed nie, gewone belegging;
Toon @ billike waarde (IFRS 9)
•Belegging > 50%
Beheer maatskappy, maatskappy is filiaal;
Toon @ kosprys in afsonderlike state
Konsolidasie (IFRS 10) in groepstate
•Belegging >= 20% en <= 50%
Het beduidende invloed in maatskappy;
Maatskappy is ‘n geassosieerde;
Toon @ kosprys (IAS 27) OF billike waarde (IFRS 9);
In groepstate waardeer volgens ekwiteits-metode (IAS 28)
Toepassing van die ekwiteits-metode
Koste - billike waarde van netto identifiseerbare bates = klandisiewaarde / wins uit winskoopaankoop
Klandisiewaarde = ingesluit in drabedrag van geassosieerde, en word nie geamortiseer nie
Wins uit winskoopaankoop = deel van die winsdeel van geassosieerde, belegging se waarde neem toe
Later herwaardasie word erken in AOI
Ekwiteits-metode joernale
Pro-forma joernale:
Dt Belegging in A Ltd (P)(SFP)
Kt Behoue verdienste -begin van jaar (A)(SVE)
Kt winsdeel van geassosieerde (A)(W/V)
Kt Deel van ander omvattende inkomste van geassosieerde (A)(AOI)
Dt Dividende ontvang (W/V)
Kt Belegging in A Ltd(P)(SFP)
Herwaardasie van geassosieerde
Met verkerygin:
Stel ontleding op om klandisiewaarde/ wins uit winskoopaankoop te bereken
Sedert verkryging:
Jaar 1: Dt Belegging in A Ltd (P)(SFP)
Kt Herwaardasiesurplus (P)(AOI)
Jaar 2: Dt Belegging in A Ltd (P)(SFP) Kt Herwaardasiesurplus (P)(SVE)
Ongerealiseerde winste by intergroep transaksies tussen belegger en geassosieerde
Skakel net % belang van belegger uit
P verkoop voorraad aan A en is getoon as voorraad in A se afsonderlike rekords:
Eind saldo in voorraad in A Ltd se boeke vir 2016 = 15 000
P het 40% belang in A
P se bruto winspersentasie is 50% op kosprys
Eind saldo in voorraad vir 2017 in A Ltd se boeke = 30 000
2016: Elimineering van ongerealiseerde wins
Dt Inkomste (P)(W/V) 6 000
(15 000 x 40%)
Kt Koste van Verkope (P)(W/V) 4 000
(15 000/150 x 100) x 40%
Kt Belegging in geassosieerde (A)(SFP) 2 000
(15 000/150 x 50) x 40%
Belastingeffek
Dt Uitgestelde Belasting (P)(SFP) 560
Kt Inkomstebelastinguitgawe (P)(W/V) 560
(2 000 x 28%)
P verkoop voorraad aan A en is getoon as voorraad in A se afsonderlike rekords:
Eind saldo in voorraad in A Ltd se boeke vir 2016 = 15 000
P het 40% belang in A
P se bruto winspersentasie is 50% op kosprys
Eind saldo in voorraad vir 2017 in A Ltd se boeke = 30 000
2017: 2016 eindvoorraad word verkoop Dt behoue verdienste - begin van jaar(P)(SVE) 1 440 Dt Uitgestelde Belasting (P)(SFP) 560 Dt Koste van Verkope (P)(W/V) 2 000 (15 000/150 x 100) x 40% Kt inkomste (P)(W/V) 6 000 (15 000 x 40%)
Belasting effek van realiseering
Dt Inkomstebelastinguitgawe (P)(W/V) 560
Kt Uitgestelde Belasting (P)(SFP) 560
P verkoop voorraad aan A en is getoon as voorraad in A se afsonderlike rekords:
Eind saldo in voorraad in A Ltd se boeke vir 2016 = 15 000
P het 40% belang in A
P se bruto winspersentasie is 50% op kosprys
Eind saldo in voorraad vir 2017 in A Ltd se boeke = 30 000
2017: Elimineering van ongerealiseerde wins
Dt Inkomste (P)(W/V) 12 000
(30 000 x 40%)
Kt Koste van Verkope (P)(W/V) 8 000
(30 000/150 x 100) x 40%
Kt Belegging in geassosieerde (A)(SFP) 4 000
(30 000/150 x 50) x 40%
Belastingeffek van elimineering
Dt Uitgestelde Belasting (P)(SFP) 1 120
Kt Inkomstebelastinguitgawe (P)(W/V) 1 120
(4 000 x 28%)
P verkoop voorraad aan A en is getoon as voorraad in A se afsonderlike rekords:
Eind saldo in voorraad in A Ltd se boeke vir 2016 = 15 000
P het 40% belang in A
P se bruto winspersentasie is 50% op kosprys
Eind saldo in voorraad vir 2017 in A Ltd se boeke = 30 000
Nota!!
As SFP van geassosieerde raak = Belegging in geassosieerde
As SOI van geassosieerde raak = winsdeel van geassosieerde
A verkoop voorraad aan P en word erken as voorraad is in P se afsonderlike rekords
Eindvoorraad in 2016 in P se afsonderlike rekords = 15 000
Winsopslag = 50% op kosprys
P se belang in A is 40%
Eindvoorraad in 2017 in P se afsonderlike rekords = 30 000
2016: Elimineering van ongerealiseerde wins
Dt Winsdeel van geassosieerde (A)(W/V) 2 000
(15 000/150 x 50) x 40%
Kt Voorraad (P)(SFP) 2 000
Belastingeffek
Dt Uitgestelde Belasting (A)(SFP) 560
Kt Winsdeel van geassosieerde (A)(W/V) 560
(2 000 x 28%)
A verkoop voorraad aan P en word erken as voorraad is in P se afsonderlike rekords
Eindvoorraad in 2016 in P se afsonderlike rekords = 15 000
Winsopslag = 50% op kosprys
P se belang in A is 40%
Eindvoorraad in 2017 in P se afsonderlike rekords = 30 000
2017: 2016 eindvoorraad word verkoop
Dt behoue verdienste - begin van jaar (A)(SVE) 1 440
Dt Uitgestelde Belasting (A)(SFP) 560
Kt Winsdeel van geassosieerde (A)(W/V) 2 000
Belastingeffek van realiseering
Dt Winsdeel van geassosieerde (A)(W/V) 560
Kt Uitgestelde Belasting (A)(SFP) 560
A verkoop voorraad aan P en word erken as voorraad is in P se afsonderlike rekords
Eindvoorraad in 2016 in P se afsonderlike rekords = 15 000
Winsopslag = 50% op kosprys
P se belang in A is 40%
Eindvoorraad in 2017 in P se afsonderlike rekords = 30 000
2017: Elimineering van ongerealiseerde wins
Dt Winsdeel van geassosieerde (A)(W/V) 4 000
(30 000/150 x 50) x 40%
Kt Voorraad (P)(SFP) 4 000
Belastingeffek
Dt Uitgestelde Belasting (A)(SFP) 1 120
Kt Winsdeel van geassosieerde (A)(W/V) 1 120
(4 000 x 28%)
Geen van die joernale word getoon on ontleding van eienaarsekwiteit nie
P verkoop EAT aan A en word erken as EAT in A se afsonderlike rekords
Winsopslag = 50% op kosprys
Waardevermindering = 20% reglynig
Koste vir A Ltd = 15 000
2015 - aankoop van EAT
2016 - ongerealiseerde wins realiseer
2017 - ongerealiseerde wins realiseer
2015: Elimineering van ongerealiseerde wins
Dt wins met verkoop van EAT (P)(W/V) 2 000
(15 000/150 x 50) x 40%
Kt Belegging in geassosieerde (A)(SFP) 2 000
Belastingeffek:
Dt Uitgestelde Belasting (P)(SFP) 560
Kt Inkomstebelastinguitgawe (P)(W/V) 560
(2 000 x 28%)
P verkoop EAT aan A en word erken as EAT in A se afsonderlike rekords
Winsopslag = 50% op kosprys
Waardevermindering = 20% reglynig
Koste vir A Ltd = 15 000
2015 - aankoop van EAT
2016 - ongerealiseerde wins realiseer
2017 - ongerealiseerde wins realiseer
2015: Realisasies van ongerealiseerde d.m.v. Waardevermindering
Dt Belegging in geassosieerde (A)(SFP) 400
Kt waardevermindering (P)(W/V) 400
(2 000 x 20%)
Belastingeffek
Dt Inkomstebelastinguitgawe (P)(W/V) 112
Kt Uitgestelde Belasting (P)(SFP) 112
(400 x 28%)
P verkoop EAT aan A en word erken as EAT in A se afsonderlike rekords
Winsopslag = 50% op kosprys
Waardevermindering = 20% reglynig
Koste vir A Ltd = 15 000
2015 - aankoop van EAT
2016 - ongerealiseerde wins realiseer
2017 - ongerealiseerde wins realiseer
2016: Regstelling van behoue verdienste - begin van jaar
Dt behoue verdienste - begin van jaar(P)(SVE) 1 152
Dt Uitgestelde Belasting (P)(SFP) 448
(560 - 112)
Kt Belegging in geassosieerde (A)(SFP) 1 600
(2 000 - 400)
Realiseering d.m.v. Waardevermindering
Dt Belegging in geassosieerde (A)(SFP) 400
Kt Waardevermindering (P)(W/V) 400
Belastingeffek
Dt Inkomstebelastinguitgawe (P)(W/V) 112
Kt Uitgestelde Belasting (P)(SFP) 112