Hoofstuk 12 - IFRS 11 Gesamentlike Reëlings Flashcards
Gesamentlike reëlings word in 2 katogorië verdeel?
• Gesamentlike Bedrywighede:
In afsonderlike state word dit kontraktueel erken volgens IFRS 11;
Geen groepstate nodig nie
•Gesamentlike onderneming:
In afsonderlike state word dit erken @ kosprys (IAS 27) / @ billike waarde (IFRS 9) / @ ekwiteitsmetode (IAS 28);
In groepstate moet dit @ ekwiteitsmetode erken word volgens IAS 28
Gesamentlike bedrywighede
Partye wat beheer het oor entiteit is bekend as gesamentlike operateurs;
Hulle het die reg tot die bates en is aanspreeklik vir die laste, wat verband hou met die reëling (die entiteit wat beheer word)
Gesamentlike onderneming
Partye wat beheer oor die entiteit het is bekend as gesamentlike ondernemers;
Hulle het die reg tot die netto bates van die reëling (die entiteit wat beheer is)
Struktuur van gesamentlike reëlings
Stap 1
•Indien gesamentlike reëling NIE gestruktureer isbdeur ‘n aparte entiet = •gesamentlike bedrywighede;
Dus bepaal die kontraktuele ooreenkoms die partye (gesamentlike operateurs) se regte en verpligtinge
- Indien gesamentlike reëling gestruktureer is deur ‘n APARTE entiteit =
- gesamentlike bedrywigheid; OF
- gesamentlike onderneming;
Oorweeg regsvorm, voorwaardes, en ander feite
Indien struktuur van gesamentlike reëling gestruktureer is deur ‘n APARTE entiteit, dan moet die volgende stappe toegepas word om te bepaal of dit ‘n gesamentlike bedrywigheid is en of dit ‘n gesamentlike onderneming is:
Aparte entiteite: Regsvorm (stap 2.1)
As regsvorm van aparte entiteit toon dat bates en laste die entiteit s’n is en NIE partye s’n NIE =
• gesamentlike onderneming
Indien geen onderskeid tussen partye en die entiteit is t.o.v. Regte tot bates en laste =
• gesamentlike bedrywighede;
Word beïnvloed deur voorwaardes in kontraktuele ooreenkoms en feite en ander omstandighede (stap 2.2 en 2.3)
Aparte entiteit: voorwaardes van kontraktuele ooreenkoms
Indien kontraktuele ooreenkoms spesifiseer dat partye regte tot bates en laste van entiteit het =
•gesamentlike bedrywigheid;
Ongeag ander feite of omstandighede;
Indien nie só deur kontraktuele ooreenkoms bepaal word nie, word stap 2.3 toegepas
Aparte entiteit: ander feite en omstandighede (stap 2.3)
- As feite en omstandigheode aan partye reg tot wesenlik al die ekonomiese voordele van reëling (entiteit) verskaf; EN
- veroorsaak dat reëling (entities)op partye moet staatmaak vir vereffening van laste
= gesamentlike bedrywigheid
Gesamentlike bedrywigheid: transakskies tussen gesamentlike operateurs (partye) en gesamentlike bedrywigheid (entiteit)
• Bates verkoop / aangekoop deur gesamentlike bedrywigheid:
Operateur erken nie sy eie belang in wins op bates nie, maar wel die wins van ander operateurs;
• Lenings gemaak aan gesamentlike bedrywigheid:
Operateur se belang word uitgeskakel;
• Rente en bestuursgelde ontvang vanaf gesamentlike bedrywigheid:
Operateur se belang word uitgeskakel
Rekeningkundige verantwoording: Gesamentlike onderneming
Afsonderlike state:
Erken belang @ kosprys (IAS 27); OF
@ billike waarde (IFRS 9); OF
@ ekwiteitsmetode (IAS 28)
Groep se finansiële state:
Erken @ ekwiteitsmetode (IAS 28) = koste + na-verkrygingsgedeelte van ondernemer se aandeel in netto bates van gesamentlike onderneming
Openbaarmaking: Gesamentlike onderneming
In SFP:
Drabedrag van belegging in gesamentlike onderneming = nie-bedryfsbate
In SOI:
Winsdeel van gesamentlike onderneming
AOI:
Belegger se deel van veranderinge wat direk in gesamentlike onderneming se ekwiteit erken is
Intergroep verkope: Gesamentlike ondernemings
Voorrraad
Joernale is presies dieselfde as geassosieerdes
Openbaarmaking: gesamentlike bedrywigheid
In SFP:
Etiteit se eie bates en laste; EN
% belang in bates en laste van gesamentlike bedrywigheid; EN
Openbaar belegging in gesamentlike bedrywigheid
In SOI:
Entiteit se eie inkomstes en uitgawes; EN
% belang in inkomstes en uitgawes van gesamentlike bedrywigheid
AOI:
Entiteit se eie AOI; EN
% belang in AOI van gesamentlike bedrywigheid
Basiese prosedures by Gesamentlike bedrywighede:
Stel ontleding van eienaarsekwiteit op om te bepaal of daar enige klandisiewaarde/wins uit winskoopaankoop is;
Basiese prosedures met Gesamentlike bedrywighede: Joernale
Joernaal 1
Dt EAT met % belang;
Dt Voorraad met % belang;
Kt Langtermynlening met % bleang;
Kt BV - begin van jaar met % belang (onthou om MET verkrygings gedeelte af te trek)
Basiese prosedures t.o.v. Gesamentlike Bedrywighede: Joernale (vervolg)
Joernaal 1
Kt Inkomste met % belang;
Dt Koste van Verkope met % belang;
Dt Ander uitgawes met % belang;
Dt Inkomstebelastinguitgawe met % belang;
Kt/Dt Belegging in Gesamentlike Bedrywighede met balans
Basiese prosedures t.o.v. Gesamentlike Bedrywighede: Joernale (vervolg)
Joernaal 2 en 3
Dt Klandisiewaarde (idien enige met volle bedrag); Kt Belegging in gesamentlike bedrywigheid
Dt Gewone div. ontvang vanaf gesamentlike bedrywigheid;
Kt Belegging in gesamentlike bedrywiheid