Hoofstuk 7.3 - Groepstate Hoofstuk 5 Flashcards
Intergroep transaksies wat voorwaardelike aanspreeklikhede behels?
Bankoortrrekkings en waarborge;
‘n Entiteit in ‘n groep se bankoortrekking kan slegs verreken word @ ‘n ander entities se gunstige banksaldo indien:
• Albei entiteite hulle rekeninge by dieselfde bank het; EN
• AL 3 volgende voorwaardes nagekom word:
•Beide eintiteite se bankrekeninge is by dieselfde instellings;
•Bank sal die twee bedrae teen mekaar verreken ingevolge ‘n ooreenkoms tussen die twee entiteite en die bank;
•Die groep het die bedoeling om die rekeninge op ‘n netto-basis te vereffen
Intergroep transaksies wat voorwaardelike aanspreeklikhede behels
Bankoortrekkings en waarborge:
Aantekeninge t.o.v. voorwaardelike aanspreeklikhede a.g.v. Waarborge verdwyn aangesien beide die gewaarborge item en die netto bates wat die waarborg rugsteun nou in dieselfde state vervat is
Intergroep-verkope van voorraad en bates: voorraad
P verkoop aan S: Konsolidasie joernaal
Dt Inkomste(P)(W/V)
Kt Koste van Verkope (S)(W/V)
(Volle bedrag waarteen P aan S verkoop)
Dt Koste van Verkope(P)(W/V)
Kt Voorraad(S)(SFP)
(Uitskakeling van oorblywende wins in eindvoorraad)
Ongerealiseerse wins in eindvoorraad en beginvoorraad
Ongerealiseerde wins in eindvoorraad word uitgeskakel;
Eindvoorraad van 1 jaar = beginvoorraad van volgende jaar;
Gekonsolideerde openingsaldo’s word aangepas, omdat gekonsolideerde state opgestel word vanaf onaangepaste afsonderlike state;
P verkoop aan S:
Dt Behoue Verdienste - begin van jaar(P)(SVE)
Kt Koste van Verkope (P)(W/V)
Aanvaar dat beginvoorraad in huidige jaar alles verkoop, TENSY anders bepaal
Idien beginvoorraad nie alles in huidige jaar verkoop nie:
Dt Behoue Verdienste - begin van jaar(P)(SVE)
Kt Koste van Verkope (P)(W/V)
Kt Voorraad(S)(SFP)
Indien S aan P verkoop
Dt Inkomste(S)(W/V)
Kt Koste van Verkope (P)(W/V)
(Totale verkoopsom)
Dt Koste van Verkope (S)(W/V)
Kt voorraad (P)(SFP)
(Uitskakeling van oorblywende wins in eindvoorraad)
Volgende jaar:
Dt Behoue verdienste - begin van jaar(S)(SVE)
Kt Koste van Verkope (S)(W/V)
Indien nie alle beginvoorraad verkoop in huidige jaar nie:
Kt Voorraad(P)(SFP)
Intergroep wins in voorraad voor/op datum van verkryging?
Wins ontstaan voordat entiteite deel van dieselfde groep is;
Billike waarde sluit winsdeel in;
Geen uitskakeling nodig nie
Verlies op intergroep-voorraad verkope
Dieselfde prosedures word gevol soos toe entiteite ‘n wins met intergroep voorraad verkope gemaak het; MAAR
Die joernale word omgedraai:
Dt Koste van Verkope
Kt Inkomste
Dt Voorraad
Kt Koste van Verkope ;
TENSY NRW < kosprys is
Voorraad afgeskryf na NRW?
Voorraad word waardeer @ laagste van Kosprys of NRW;
- Indien afskrywing na NRW >= die uitskakeling van ongerealiseerde wins is, is daar geen verdere aansuiwerings nodig nie aangesien voorraad reeds <= Kosprys vir groep is;
- Indien afskrywing na NRW < uitskakeling van ongerealiseerde wins is, moet die verskil uitgeskakel word
Afskrywing na NRW >= uitskakeling van ongerealiseerde wins: S verkoop aan P; Eindvoorraad in P se rekords = R50 000 NRW = R39 000 Wins = kosprys + 25%
Afskrywing na NRW = 50 000 - 39 000
= 11 000
In P se afsonderlike state:
Dt afskrywing na NRW (W/V) 11 000
Kt Voorraad (SFP) 11 000
Groep vervolg op volgende kaartjie
Afskrywing na NRW >= uitskakeling van ongerealiseerde wins: S verkoop aan P; Eindvoorraad in P se rekords = R50 000 NRW = R39 000 Wins = kosprys + 25%
Groep:
Ongerealiseerde wins = (50 000/125) x 25 = 10 000
Indien geen afskrywing na NRW nie:
Dt Koste van Verkope (S)(W/V) 10 000
Kt Voorraad (P)(SFP) 10 000
Oorspronklike kosprys = 50 000 - 10 000 = 40 000
Wat die waarde sou wees indien geen afskrywing na NRW nie;
Waarde in groepstate word wel getoon @ NRW a.g.v. Aanpassing deur P in afsonderlike state;
Reël: Geen pro-forma joernale idien afskrywing na NRW >= uitskakeling van ongerealiseerde wins is
Afskrywing na NRW < uitskakeling van ongerealiseerde wins: S verkoop aan P; Eindvoorraad in P se rekords = R50 000 NRW = R44 000 Wins = kosprys + 25%
Afskrywing na NRW = 50 000 - 44 000 = 6 000 In P sê afsonderlike state: Dt afskrywing na NRW (W/V) 6 000 Kt Voorraad (SFP)6 000
Groep:
Ongerealiseerde wins = 10 000
Oorspronklike kosprys = 40 000
Groep toon huidiglik voorraad @ 44 000, maar moet @ 40 000 toon;
Dt Koste van Verkope (S)(W/V) 4 000 Kt Voorraad (P)(SFP) 4 000
Reël: indien afskrywing na NRW < uitskakeling van ongerealiseerde wins, moet die verskil nog uitgeskakel word
Intergroep verkope van afskryfbare en nie-afskryfbare EAT (belastin implikasies sal later bygevoeg word)
Nie-afskryfbare EAT: S verkoop aan P Jaar van verkoop = 2017: Dt Ander Inkomste (S)(W/V) Kt EAT (P)(SFP) (Slegs die ongerealiseerde wins word hier gebruik)
2018:
Dt Behoue verdienste- begin van die jaar (S)(SVE)
Kt EAT (P)(SFP)
2019: P verkoop EAT aan 3de party:
Dt Behoue verdienste - begin van die jaar(S)(SVE)
Kt ander inkomste (S)(W/V)
Afskryfbare EAT: P verkoop aan S in 2018 Waardevermindering = 20% reglynig Oorspronklike kosprys = 10 000 Verkoop aan S @ 15 000
S verkoop EAT aan 3de party @ 22 000
2018:
Dt ander inkomste (P)(W/V) 5 000
Kt EAT (S)(SFP) 5 000
Dt opgelope waardevermindering (S)(SFP) 1 000 Kt waardevermindering (P)(W/V) 1 000
2019:
Dt Behoue verdienste - begin van die jaar(P)(SVE) 4 000
Dt opgelope waardevermindering (S)(SFP) 1 000
Kt EAT (S)(SFP) 5 000
Dt opgelope waardevermindering (S)(SFP) 1 000 Kt waardevermindering (P)(W/V) 1 000
Afskryfbare EAT: P verkoop aan S in 2018 Waardevermindering = 20% reglynig Oorspronklike kosprys = 10 000 Verkoop aan S @ 15 000
S verkoop EAT aan 3de party @ 22 000 in 2020 aan die begin van die jaar, dus geen waardevermindering vir 2020 nie
2020:
Dt Behoue verdienste - begin van die jaar (P)(SVE) 3 000
Dt opgelope waardevermindering (S)(SFP) 2 000
Kt EAT (S)(SFP) 5 000
Dt EAT (S)(SFP) 5 000
Kt opgelope waardevermindering (S)(SFP) 2 000
Kt ander inkomste (P)(W/V) 3 000