Hoofstuk 13 - IAS 16 EAT Herwaardasiemetode Flashcards
Definisies
Bruto vervangingswaarde:
• vervangingswaarde van soortgelyke NUWE ONGEBRUIKTE bate;
Netto vervangingswaarde:
• vervangingswaarde van soortgelyke bate van DIESELFDE OUDERDOM of VLAK VAN GEBRUIK; d.w.s.
• = bruto vervangingswaarde - opgelope waardevermindering (van bruto vervangingswaarde)
Metin NA aanvanklike erkenning
Verantwoording vind plaas op 1 van 2 maniere:
- Herwaardasiedatum aan die einde van jaar en word verantwoord op einde van jaar
- Herwaardasiedatum aan einde van jaar en word verantwoord asof dit aan begin van jaar plaasgevind het
Uitgestelde Belasting by herwaardasies
- Herwaardasie beïnvloed drabedrag, nie belastingbasis nie;
- Drabedrag verteenwoordig toekomstige belasbare voordele;
- Tydelike verskil = drabedrag - belastingbasis = lei tot Uitgestelde Belastingaanspreeklikheid;
- Voorsien dus Uitgestelde Belasting op herwaardasie toename;
- Erken in AOI aangesien verwante herwaardasietoename ook in AOI erken is
Herwaardeer EAT opwaarts
Joernaal 1 - indien geen waardedalingsverlies erken het nie
Dt EAT (SFP) Kt Herwaardasiesurplus (AOI)
Herwaardasie opwaarts
Indien daar ‘n waardedalingsverlies was:
Dt Waardedaalingsverlies (W/V) Kt EAT (SFP)
Waardedalingsverlies word eers ten volle elimineer voordat Herwaardasiesurplus erken is!!!
Herwwardasie opwaarts
Indien voorige jaar waardedalingsverlies erken is, word volgende joernaal gedoen om dit uit te skakel
Dt EAT (SFP) Kt Terugskrywing van waardedalingsverlies (W/V)
Kan nooit meer terug skryf as wat DB van bate sou wees indien geen waardedalingsverlies erken was nie
Herwaardasie van EAT: opwaarts
Indien waardedalingsverlies ten volle teruggeskryf is en daar bly herwaardasiesurplus oor?
Dt EAT (SFP) Kt Terugskrywing van waardedalingsverlies (W/V) Kt Herwaardasiesurplus (AOI) oorskot
Herwaardasies: Par. 35(a)
Kosprys = BVW - kosprys
Opgelope waardevermindering = (BVW - NVW) - opgelope waardevermindering
Herwaardasiesurplus = NVW - DB
Herwaardasies: Par. 35(b)
Opgelope waardevermindering word verreken @ kosprys, dus word heeltemal elimineer:
Dt opgelope waardevermindering (SFP)
Kt Kosprys van EAT (SFP)
Herwaardasiesurplus = NVW - DB
Herwaardasie: Afwaarts
Dt Waardedalingsverlies (W/V) Kt EAT (SFP)
Herwaardasie: Afwaarts
Indien herwaardasiesurplus erken het:
Dt Bate (SFP) Kt Herwaardasiesurplus (AOI)
Dan moet herwaardasiesurplus eers verminder/afgeskryf word
Herwaardasies: Afwaarts
Elimineering van herwaardasiesurplus
Dt Herwaardasiesurplus (AOI) Kt Bate (SFP)
Kan nooit herwaardasiesurplus meer verminder as wat die kredietsaldo van herwaardasiesurplus is nie.
Herwaardasie: Afwaarts
Indien daar ‘n oorskot van waardedalingsverlies is nadat herwaardasiesurplus ten volle elimineer is?
Dt Herwaardasiesurplus (AOI) Dt Waardedalingsverlies (W/V) oorskot Kt EAT (SFP)
Herwaardasiedatum aan einde van jaar; verantwoord aan einde van jaar:
Kosprys = 10 000; BVW = 18 000; nutsduur = 10 jaar; aangekoop op 01/01/01; herwaardasiedarum = 31/12/04
Berekeninge:
Opgelope waardevermindering = 10 000/10 x 48/12 = 4 000
DB op 31/12/04 = 10 000/10 x 72/12 (oorblywende nutsduur van 6 jaar) = 6 000
NVW op 31/12/04 = 18 000 - (18 000/10 x 48/12) = 10 800
Herwaardasiedatum aan einde van jaar; verantwoord aan einde van jaar (vervolg)
Metode: Par.35(a)
Bruto DB = Kosprys (KP)
Opgelope waardevermindering word aangepas om gelyk te wees aan die verskil tussen die bruto DB en die herwaardeerde bedrag.
Joernale op volgende kaartjie
Herwaardasiedatum aan einde van jaar; verantwoord aan einde van jaar (vervolg)
Metode: Par.35(a)
Bruto DB = Kosprys (KP)
Dt EAT (SFP) 8 000 (BVW - KP) Kt opgelope waardevermindering (SFP) 3 200 [(18 000/10 x 48/12) - (10 000/10 x 48/12)] Kt Herwaardasiesurplus (AOI) 4 800 (NVW - DB)
Herwaardasiedatum aan einde van jaar; verantwoord aan einde van jaar (vervolg)
Hoe word waardevermindering vir toekomstige jare voorsien?
18 000/10; OF
10 800/6, waar 6 = oorblywende nutsduur
Herwaardasiedatum aan einde van jaar; verantwoord aan einde van jaar (vervolg)
Metode = Par.35(b)
Op dag van herwaardasie moet opgelope waardevermindering geen saldo he nie, dus moet R0 wees.
Joernale op volgende kaartjie
Herwaardasiedatum aan einde van jaar; verantwoord aan einde van jaar (vervolg)
Metode = Par.35(b)
Dt opgelope waardevermindering (SFP) 4 000 Kt EAT (SFP) 4 000
Dt EAT (SFP) 4 800 Kt Herwaardasiesurplus (AOI) 4 800 (NVW - DB)
Herwaardasiedatum aan einde van jaar; verantwoord aan einde van jaar (vervolg)
Metode = Par.35(b)
Hoe word waardevermindering in toekomstige jare voorsien?
18 000/10; OF
10 800/6, waar 6 = oorblywende nutsduur
Herwaardasiedatum op einde van jaar; MAAR verantwoord aan begin van jaar:
KP = 10 000; aangekoop op 01/01/01; nutsduur = 10 jaar; herwaardasiedatum = 31/12/04; verantwoord op 01/01/04; NVW op 31/12/04 = 10 800
Opgelope waardevermindering op 01/01/04 = 10 000/10 x 36/12 = 3 000
DB op 01/01/04 = 10 000/10 x 84/12 (oorblywende nutsduur = 7 jaar) = 7 000
NVW op 01/01/04 = 10 800/6 x 10 = 18 000(BVW) - (18 000/10 x 3) = 12 600
Herwaardasiedatum op einde van jaar; MAAR verantwoord aan begin van jaar:
Metode = Par.35(a)
opgelope waardevermindering word aangepas om gelyk te wees aan die verskil tussen die bruto DB en die herwardeerde bedrag
Joernale op volgende kaartjie
Herwaardasiedatum op einde van jaar; MAAR verantwoord aan begin van jaar:
Metode = Par.35(a)
Dt EAT (SFP) 8 000 (BVW - KP) Kt opgelope waardevermindering (SFP) 2 400 [(18 000/10 x 36/12) - (10 000/10 x 36/12)] Kt Herwaardasiesurplus (AOI) 5 600 (NVW op 01/01/04 - DB op 01/01/04)
Herwaardasiedatum op einde van jaar; MAAR verantwoord aan begin van jaar:
Metode = Par.35(a); indien waardevermindering op ou DB (10 000/10) vir 2004 reeds erken is, moet waardevermindering bereken word op die toename a.g.v. Herwaardasie
Dt waardevermindering (W/V) 800 Kt opgelope waardevermindering (SFP) 800
5 600/7 (oorblywende nutsduur op 01/01/04); OF
12 600/7 - 1 000(10 000/10)